Het jy al ooit daaraan gedink hoe lief is GOD vir jou.
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Het jy al ooit daaraan gedink hoe lief is GOD vir ...
ページがみつかりませんでした | iPhone12,スマホ壁紙/待受画像ギャラリー
Gebed
Moenie bang wees nie. EK is by jou. Jesaja 41:10
Geseende Paasfees
Geseënde Paasfees
Christelike Boodskappies: Geseënde Paasfees
TROOS
TROOS Soos iemand wat deur sy moeder getroos word, so sal Ek julle troos. - Jes. 66:13 (1953 Vertaling) In elkeen van ons behoeftes kan ons séker daarvan wees dat ons Heer van Liefde áltyd met ons is, áltyd besig om ons te troos, op te hef en te versterk, selfs in die mees uitdagendste omstandighede en al is ons nie eens bewus daarvan nie. Die behoefte daaraan om vertroos te word, die duur en die diepte daarvan, verskil tussen elkeen van ons. Om van ‘n geliefde geskei te word, of dit deur…
Biblical Counselling Training
Geld is tydelik. Waar jy bly & in wat jy bly is tydelik. Wat jy ry is tydelik. Waar jy werk en wat jy doen om geld te maak is tydelik. Jesus is ewig. Van stof is jy gemaak en na stof gaan jy terugkeer. Jou waarde word nie bepaal deur aardse goed nie, maar wie jy in Jesus is. Kies reg.
Biblical Counselling Training
Die Here werk buite die konsep en tyd en ruimte. Die sleutel tot jou deurbraak is gewoonlik gesindheid en 'n voorbereide hart; en nie omdat jy lank genoeg gewag het nie. Sy tydsberekening bly perfek al verstaan ons dit nie.
Grey Ombre' Painting Inspirational Quote
Be inspired daily! Our in house artist creates an original ombré effect painting in warm rosy tones with a contrasting light script. Hand painted entirely on stretched canvas, this light weight acrylic painting is intended to be hung frameless as the perfect minimal inspiration for your decor! Ships within 2-3 weeks Without Frame No Hanger { can be hung without } Free Shipping
Polokwane
Enjoy!
Biblical Counselling Training
Jesus is groter as die storm wat tans heers. Ek moet net die waarheid onthou dat: Hy is groot bo alles en almal... Hy is my sterke Verlosser ... Hy is my magtige Heer en Heiland...