Afrikaans ons mooiste taal

Collection by Adele Groenewald

14 
Pins
 • 
366 
Followers
Adele Groenewald

Moenie bang wees vir more want God is alreeds daar

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Literal Idioms

A literacy program for school kids.

Gedagtes van vrede, 'n hoopvolle toekoms

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11

Wees lief vir jou lewe presies nes dit is!

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Hoe lyk die voetspore wat jy los in mense se lewens?

Ons loop daagliks verskillende paaie, elke pad het sy eie bestemming, verwagtings en eise op ons tyd, intellek en vermoëns. Ons beweeg tussen mense ‘n groot gedeelte van die dag, raak betrokke by groepe, leer almal ken of stoot mense weg na gelang van die situasie. Ons kommunikeer, deel gedagtes, lag, huil en skinder soms oor dié wat in ons wêreld in beweeg asof dit alledaags is sonder om te dink aan die nagevolge; alles het in ‘n meerdere of mindere mate ‘n invloed op ons. Sommige…

Klein treetjies vorentoe is ook tree

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.

Kennis is mag

Liefde se tuin is altyd in seisoen

Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.