Bybel Teksverse

Collection by Delene

11 
Pins
maar die Here is getrou Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense Bible Verses Quotes, Bible Scriptures, Faith Quotes, Christian Messages, Christian Quotes, Afrikaanse Quotes, Inspirational Qoutes, The Secret Book, Trust God

Die Here is getrou

maar die Here is getrou, Hy sal julle versterk en bewaar van die bose 2 Thessalonicense 3:3

WEEK 7 DAG 1 - 22 FEB 2016– HOE ANTWOORD GOD GEBED? MAANDAG – God sê nee LEES: 2 Korintiërs 12:7-10 SOAP: 2 Korintiërs 12: 8-9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees. Biblical Quotes, Scripture Quotes, Spiritual Quotes, Bible Verses, Church Backgrounds, Hope In God, Afrikaans Quotes, Thank You God, Inspirational Thoughts

WEEK 7 DAG 1 - 22 FEB 2016– HOE ANTWOORD GOD GEBED? MAANDAG – God sê nee LEES: 2 Korintiërs 12:7-10 SOAP: 2 Korintiërs 12: 8-9 Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” Daarom sal ek baie liewer oor my swakhede roem, sodat die krag van Christus my beskutting kan wees.

MARUKS Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Here help ons om U met ons hele hart, ons ganse moed, ons totale verstand en al ons krag lief te hê. Inspirational Thoughts, Inspiring Quotes About Life, Afrikaans Quotes, Gods Promises, Bible Verses Quotes, Christian Quotes, Gods Love, Baby Shower Invitations, Prayers

MARUKS 12:30 Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Here help ons om U met ons hele hart, ons ganse moed, ons totale verstand en al ons krag lief te hê.

Josua Dekoratief

Wallart Studios

If you require additional colours, different sizes or even your own custom or personalized decals pop us an email: info@wallartstudios.com

Decorate With Murals and Wall Tattoos

Wallart Studios

Galasiers 5 22-23 High quality matte vinyl, removable but unfortunately not re-useable. The vinyl is VERY thin so it looks as if it has been hand painted on your walls! Click here for Installation Guide. If you require additional colours, different sizes or even your own custom design pop us an email: info@wallartstudios.com

PSALM Laat jou sorge aan die Here oor Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie. Ons kan ons kommer aan die Here oorgee en weet dat Hy vir ons sal sorg en dat Hy ons nie sal teleurstel nie. Biblical Quotes, Favorite Bible Verses, Jesus Saves, Afrikaans, Psalms, First Love, Love Quotes, Prayers, Motivation

PSALM 55:23 Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie. Ons kan ons kommer aan die Here oorgee en weet dat Hy vir ons sal sorg en dat Hy ons nie sal teleurstel nie. #LiefGodGrootliks