Afrikaans

So kyk waar jy trap en hoe hard jy trap, want so los elkeen sy spore in die wese van ander

Afrikaans

n Ma se hand vee hare uit jou oë, trane van jou wang af en seer uit jou hart.

Afrikaans

So waar ek kan my DAD enige iets vra, en hy is altyd da vir my! Ek is soooo blessed met die beste pa!

Afrikaans

Ek is nie so mooi soos jy nie, ek is so mooi soos ek

Good Heart Quotes – Good Housekeeping http://www.goodhousekeeping.co.za/en/2012/08/good-heart-quotes/#

Good Heart Quotes

Die beste en die mooiste dinge in die lewe kan jy nie sien of aanraak nie, jy moet hulle met jou hart voel

Pinterest
Search