Vleispasteitjies
Ryk hoender-en-sampioenpastei
Ek maak dié pastei baie in die winter.
Hoenderpastei
Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit
Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie
Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…
SAGTE BROSKORS PASTEIDEEG - Food Lovers Recipes
Flatervrye Pasteideeg
In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.
Worsrolpasteie – Boerekos – Kook met Nostalgie
Tuisgebak ~Smul Worsrolpasteie Reg in 30 min, lekker ligte ~ varsgebak
Berdine se springbokpastei
Hierdie resep vir wildspastei is deel van Plaaskombuis 6.
Lui vrou eenpot – Boerekos – Kook met Nostalgie
1 pak rou fatti & moni’s macaroni 1 kg hoender porsies ontvries 1 pakkie minestrone sop 1 groot ui 3 middelslag aartappels 1 of 2 knoffel huisies Metode 1. Bespuit of smeer oondvaste pyre…
Koedoepastei – Boerekos – Kook met Nostalgie
3 kg koedoevleis in blokkiesgesny 200 g varkspek in blokkies gesny 250 g spekvleis gesnipper 10 ml sout swartpeper na smaak 5 ml fyn koljander / koljanderblare ± handvol 6 heel naeltjies, in klein …