SA Churches

Collection by Johan de Klerk

29 
Pins
Kerkgebou van die NG gemeente Lady Grey-Dutch Reformed Church Lady Grey  Eastern Cape  South Africa Church Architecture, Church Building, Lady Grey, Brick And Stone, Iglesias, Mosques, Place Of Worship, Old Buildings, Sunrises

Kerkgebou van die NG gemeente Lady Grey-Dutch Reformed Church Lady Grey Eastern Cape South Africa

Die beeldskone sandsteenkerk is in 1881 in Hoopstad ingewy. Foto: Ian White (Flickr) Gothic Cathedral, Different Countries, Church Building, Brick And Stone, My Land, Cape Town, Continents, Architecture, Big Ben

Elke dorp het ‘n hoender wat ‘n eier nie kan lê … - LekkeSlaap Blog

Al is daar nie ‘n poskantoor, vulstasie of OTM op ‘n Suid-Afrikaanse dorpie nie, sal daar ALTYD ‘n kerk wees. Ons land is bespikkel met dié argitektoniese meesterstukke wat so ‘n groot deel van ons herkoms vorm. Ek het bietjie rondgesnuffel en op ‘n paar pragfoto’s van kerke in Suid-Afrika afgekom. Hopefield Dié pragtige NG […]

NG gemeente Fraserburg - Ds. I.F. Fourie het die hoeksteen van die huidige NG kerk op Fraserburg, ontwerp deur Hendrik Vermooten, op 26 November1955 gelê. Dit is ingewy in die naweek van 8 en 9 September 1956 en was by voltooiing reeds die derde kerkgebou in die gemeente se 105-jarige bestaan. Die tweede kerk, voltooi in 1868, is in 1955 gesloop en die eerste, voltooi in 1852, in 1966 Take Me To Church, Church Building, Little Brown, Brick And Stone, Old Buildings, My Land, All Over The World, Notre Dame, Countryside

NG gemeente Fraserburg - Ds. I.F. Fourie het die hoeksteen van die huidige NG kerk op Fraserburg, ontwerp deur Hendrik Vermooten, op 26 November1955 gelê. Dit is ingewy in die naweek van 8 en 9 September 1956 en was by voltooiing reeds die derde kerkgebou in die gemeente se 105-jarige bestaan. Die tweede kerk, voltooi in 1868, is in 1955 gesloop en die eerste, voltooi in 1852, in 1966

Vredenburg - Die NG gemeente Vredenburg het in 1904 afgestig van die NG gemeente Hopefield. Die kerkgebou is ontwerp deur Folkert Wilko Hesse. Cathedrals, Mosques, Church Building, Kirchen, Dom, Notre Dame, South Africa, Past, World

Vredenburg - Die NG gemeente Vredenburg het in 1904 afgestig van die NG gemeente Hopefield. Die kerkgebou is ontwerp deur Folkert Wilko Hesse.