Bobby van Jaarsveld en die nuwe Renault Megane (2013)

Blue jersey, black jean, a thick leather belt with black shoes or any that you prefer.

Bobby en Rolanda in die nuwe Renault Megane (2013)

Bobby en Rolanda in die nuwe Renault Megane

Chris Chameleon in ons ateljee.

Chris Chameleon in ons ateljee.

Sjef Chantel!

Sjef Chantel!

Chris Chameleon - ankeraanbieder

Chris Chameleon - ankeraanbieder

DEKATv Ep 9 22 September 2013: Gerard kuier by skrywer en kosghoeroe Sonia Cabano, dan leer ons meer van Nebbiolo, ‘n koningswyn. Aleit besoek Bredasdorp – sy hart se punt. Marliza gesels met regisseur Mathinus Basson wat Macbeth in Afrikaans op die planke by Aardklop bring en dan smul ons saam met sjef Chantel.  http://www.youtube.com/watch?v=PU_cSskjFug&feature=youtu.be

DEKATv Ep 8 15 September 2013:  Gerard kuier by skrywer Ingrid Mennen en gesels dan wynpraatjies. Die aroma van koffie lei Aleit aan die neus, Rolanda vat ons agter die skerms van die toneelstuk Wie Drink Wat, ons maak ‘n draai by die Pretoria Kunsmuseum waar inskrywings van die Sasol Nuwe Handtekeninge kunskompetisie tans op uitstalling is en dan berei sjef Chantel vis-mousse voor.  http://www.youtube.com/watch?v=Sqg93JOaTOU&feature=youtu.be

Hierdie week, 29 Sep, kuier Gerard by skrywer Dan Sleigh en  ons leer meer van ‘n Portugese wynvariteit. Aleit is steeds op Bredasdorp en kuier by ‘n pastorie-woning met ‘n verskil. Marliza gesels met Aardklop feeskunstenaar Stijdom van der Merwe, ons kyk wie stal waar uit en dan smul ons saam met sjef Chantel. Sondae aande om 18:00, slegs op kykNet!

More ideas
Pinterest
Search