No-Bake Cheesecake-14 oz sweetened condensed milk-  8 oz sweetened whipped cream- 1/3 cup lemon or lime juice- 8 oz cream cheese, softened-    leave the cream cheese out at room temperature for a couple hours to get soft & smooth Unsoftened it leaves lumps. combine all-except lemon/lime juice-Use mixer on low-2 min & add lime-lemon juice last-it hardens-pour into graham cracker crust

Five-Minute Four-Ingredient No-Bake Cheesecake

Prepare this delicious (and beautiful!) cheesecake in minutes with a pre-made graham cracker pie crust. 14 oz sweetened condensed milk 8 oz sweetened whipped cream cup lemon or lime juice 8 oz cream cheese, softened

Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis...

Blits Poeding

Blits pudding Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis.

Mikrogolf fudge Smelt 125 g botter 1min by 100% krag Voeg 500 ml strooisuiker en 1 blik kondensmelk by Mikrogolf 1 min sonder om te roer Kook 10 min en roer goed elke 3 min. Voeg dan 15ml bruin asyn en 25ml vanilla en knippie sout by, roer goed Gooi in bak om te stol, sny blokkies

Pinterest
Search