Pinterest
Baie Geluk met jou verjaarsdag Hoop jy het 'n  wonderlike dag  en 'n jaar vol  liefde, geluk,  gesondheid &  baie lag

NUWE ONTWERP: "Suikerbossie - ek wil jou hê" is nou reg vir bestellings! Bestel hier: http://afrikander.com/product/suikerbossie/   Betekenis: Die bekende liedjie “Suikerbossie, ek wil jou hê” is ‘n volksliedjie wat gaan oor ware liefde en hoe die liefde eenvoudige takies soos broodbak of ‘n ordentlike koppie tee maak, maklik aan die sy geskuif word. Suikerbossie is ook ‘n tipe Protea asook ‘n lewensmiddel vir die bedreigde Kaapse suikervoël.

Image from http://www.valducharron.co.za/HC-thumbs/petit-card-26.jpg.