Savouries

Collection by Veronica Robinson

14 
Pins
 • 
6 
Followers
Veronica Robinson
Steak and kidney pies
Other Pins

Steak and kidney pies

Other Pins

Spek, Room en Blomkool Gebak | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Spek, Room en Blomkool Gebak – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 lekker groot blomkoolkop, boompies gebreek 1 pakkie spek , gesnipper en bros gebraai 3 groot eiers 1 kop kookmelk, afgekoel kamertemperatuur 2 k gerasperde kaas 125 ml room 3 knoffeltoontjies 6 s…

onion-patties

Forget Onion Rings, These Onion Patties Are Going To ROCK YOUR WORLD!

·
274 reviews
·

Onion patties are so simple to make, and after you've had them you'll never want boring ol' onion rings again!

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse…

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Quick, Easy Biltong Quiche Recipe

Quick, Easy Biltong Quiche Recipe - My Easy Cooking

Quick,easy quiche recipe - perfect for a light lunch or dinner and excellent lunchbox grub!

Biltong, mushroom and feta pap tert

Biltong, mushroom and feta pap tert

To be completely honest… a pap tert has never been on my foodie to-do list until now. And boy, am

KAASHAPPIES 1k Koekmeel, knypie Rooi peper, 1k gerasperde Kaas, 25ml Margarien, 50ml koue water   Verhit oond tot 200grade C, smeer bakplate, Sif droe bestanddele, voeg Kaas by en Meng, Vryf margarien met vingers in en voeg water by, Meng tot stywe deeg. Rol dun uit, en druk sirkels uit. Plaas op bakplaat en bak …

KAASHAPPIES

KAASHAPPIES 1k Koekmeel, knypie Rooi peper, 1k gerasperde Kaas, 25ml Margarien, 50ml koue water Verhit oond tot 200grade C, smeer bakplate, Sif droe bestanddele, voeg Kaas by en Meng, Vryf margarien met vingers in en voeg water by, Meng tot stywe deeg. Rol dun uit, en druk sirkels uit. Plaas op bakplaat en bak […]

Slap pasteideeg. Beter resep: 1kg maalvleis, 2k H2O, 70g sagte broodkrummels, 25ml asyn, 2t sout, 1ml peper. Braai saam. Kors bo: 1 eier, 1/2k olie, 1/2k melk, 1k meel, 2t bakpoeier en 2ml sout.Klits, gooi oor en bak.

WordPress.com

Slap pasteideeg. Beter resep: 1kg maalvleis, 2k H2O, 70g sagte broodkrummels, 25ml asyn, 2t sout, 1ml peper. Braai saam. Kors bo: 1 eier, 1/2k olie, 1/2k melk, 1k meel, 2t bakpoeier en 2ml sout.Klits, gooi oor en bak.

Blitsvinning in die mikrogolfoond. 6 tot 8 porsies. 1 blikkie tuna gedreineer, 1 middelslagui gerasper, 50 ml blatjang, 50 ml mayonnaise, 2 eiers geklits, 100 ml volroommelk, 1 groot pak (125 g) kaas-en-uie-tjips fyngedruk, 3/4 kop cheddarkaas gerasper. 1. Meng alle bestandele in mengbak 2. Spuit mikrogolfvaste tertbord van 20 cm met kossproei 3. Giet …

TUNA-EN-TJIPS-TERT

Slap oorgooi deeg ~ vir pasteie, die is die lekkerste pastei kors !

Slapdeeg Biltong en Kaas Pasteitjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ideale happie vir middagete,vinnig om te maak, lekker vir vingeretes; selfs lekker kosblik idee. Almal gaan hiervan hou ! . Slapdeeg: 1 kop melk ½ kop kookolie 2 groot eiers – kamertemperatuur 1 kop koekmeel 1 tl bakpoeier aromat na smaak cayenne peper na smaak (rooipeper) ½ tl sout . Vulsel: 1 kop kaas – fyn gerasper 1 kop klam fyn gekerfde bitong Voorverhit oond na 180 C Klits melk, olie en eiers saam in groot mengbak Sif koekmeel, aromat, cayenne peper, bakpoeier, sout saam en vou…

RSG - Dis die een! || Resepte || Jean-Luc se superdis (Blomkoolgebak)

RSG - Dis die een! || Resepte || Jean-Luc se superdis (Blomkoolgebak)

RSG - Dis die een! || Resepte || Jean-Luc se superdis (Blomkoolgebak)

7 braai bread recipes that will get you all fired up | YOU

YOU - Your trusted source of news, views and interviews.

The humble 'braaibroodjie' is such an underrated treat!

Mietha Klaaste se souttert

Mietha Klaaste se souttert

Niël Stemmet deel Mietha Klaaste se stories en resepte; die kos waarop hy grootgemaak is.

Tuisgemaakte smeerkaas | Die Vryburger

Tuisgemaakte smeerkaas

Die Vryburger aanlyn koerant. Vir nuus wat saakmaak!

Mielie tert

Mielie tert