Dit was die dag waarvan ek gedroom het vandat ek 'n klein dogtertjie was. Als was perfek en ek kon nie vir 'n beter dag, venue, troue of man gevra het nie. Dit was 'n ongelooflike huilerige dag vir my oor die senuwee maar toe ek eers my man gesien het toe verdwyn alles. Ek sal enige tyd weer dit doen net as ek met my man weet kan trou! Ek was tevrede met al die kos war viirberei is en baie dankbaar vir my familie wat alles gemaak het. Gaan stem vir ons op Sarie bruidspaar van die jaar asb asb