Klapperys
my grandmother betty’s crunchie recipe: its a legend
This recipef ro traditional South African crunchies is hte best recip eyou will ever find for them.
Gebakte Bar-One kaaskoek
Die Bar-One-sjokolade smelt net genoeg terwyl die kaaskoek bak om vir sagte toffie-verrassings in elke sny kaaskoek te sorg. Hemels.
Kondensmelk Tipsy Tert
In en om die huis: Kondensmelk Tipsy Tert
Hoender-en-sampioenpastei
6-uur tuis, eet ½7
1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:
Lamspastei
As jy, soos ek, van die Karoo kom, sal jy altyd lief wees vir ’n lamspastei
Eierlose-sjokolade-en-koffiekoek
Adriaan Wessels van Krugersdorp het hierdie resep met ons gedeel.
Error 404 - Snowflake
Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous
SARIE