When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Vriendskap

Collection by Dawne Murray

25 
Pins
Dankie vir jou omgee, al die liefde, tyd, boodskappies, dat jy opreg is en meeste van als. Dat jy in my lewe is! Soulmate Love Quotes, Sad Love Quotes, Strong Quotes, Romantic Quotes, Cute Quotes, Saturday Greetings, Morning Greetings Quotes, Baie Dankie, I Love You God

Dankie vir jou omgee, al die liefde, tyd, boodskappies, dat jy opreg is en meeste van als... Dat jy in my lewe is!!

Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy! Mother Quotes, Mom Quotes, Cute Quotes, Qoutes, Birthday Wishes For Daughter, Happy Birthday Wishes, Famous Friendship Quotes, I Love You Animation, My Daughter Quotes

Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: "Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy!" Soooo baie lief vir jou! xx

WELKOM BY DIE PILLE EN BRILLE KLUB! Hier vat ons nonsens van niemand nie. Ons maak soos ons smaak.  Het niemand se goedkeuring nodig nie! Ons is 'special' want ons kan   LAG, HOES, NIES, 'BACKFIRE' alles gelyk.  Ons maak van die LEWE 'n FEES! WANT JA LAG HOU ONS JONK! Good Morning Wishes, Good Morning Messages, Morning Images, Lekker Dag, Afrikaanse Quotes, Happy Birthday Wishes, Birthday Qoutes, Sweet Quotes, Twisted Humor

WELKOM BY DIE PILLE EN BRILLE KLUB! Hier vat ons nonsens van niemand nie. Ons maak soos ons smaak. Het niemand se goedkeuring nodig nie! Ons is 'special' want ons kan LAG, HOES, NIES, 'BACKFIRE' alles gelyk. Ons maak van die LEWE 'n FEES! WANT JA LAG HOU ONS JONK!