Roosterkoek. Tradisioneel is roosterkoek veral op slagdag saam met lewer, niertjies en vetderm oor die kole gebraai en vir ontbyt voorgesit.

Om in ‘n roosterkoek te byt, warm van die vuur af en druppend van die botter, is om ‘n hap van ons land se kultuur te vat. Wys my nog ‘n brood wat sy eie vastrapwals het.

Biltong-en-kaas roosterkoeke

Biltong-en-kaas roosterkoeke, Maak hierdie sommer as voorgereg. Jy hoef niks daarby voor te sit nie – alles is sommer al klaar binne-in.

South African Roosterkoek Recipe. We love roosterkoek – the South African bread that is cooked over the braai – and we love serving it with butter, cheese and generous dollops of our favourite flavour of jam.

Homemade Roosterkoek

We love roosterkoek – the South African bread that is cooked over the braai – and we love serving it with butter, cheese and generous dollops of our favourite flavour of jam.

Ek dink ons moet deegies reg he en 'n oop vuur dan maak die gaste hulle eie roosterkoeke met jams en kase en so aan :) :)

Roosterkoek - a South African braai essential

Roosterkoek (literally "grill cake" is a classic South African braai (BBQ) side dish - yeast dough baked over the coals till golden.

Biltong en kaasroosterkoeke

Biltong-en-kaas roosterkoeke, Maak hierdie sommer as voorgereg. Jy hoef niks daarby voor te sit nie – alles is sommer al klaar binne-in.


More ideas
Pinterest
Search