Pork (Neck)

Collection by Dawie Erasmus

11 
Pins
 • 
80 
Followers
JanBraai Pork Neck Curry

Pork Neck Curry

Jan Braai's pork neck curry potjie recipe. Use medium curry powder and cook this meal in under one hour.

Lekker varknek, uit die boek uit

Sticky-van-lekkerte varknek uit die boek

Hierdie klewerige varknek gegeur met steranys, vars gemmer en aromatiese Chinese 5-speserye het sy ikoon-status verdien. Dis een van die gewildste resepte in die Huiskok Glanskok kookboek – v…

Die vleis tuimel sommer om homself in, so sag en sappig is dit.

Sticky-van-lekkerte varknek uit die boek

Hierdie klewerige varknek gegeur met steranys, vars gemmer en aromatiese Chinese 5-speserye het sy ikoon-status verdien. Dis een van die gewildste resepte in die Huiskok Glanskok kookboek – v…

Pork and apples are a fantastic pairing. This recipe puts a spin on that classic combination with neck steak, sage browned butter, Pink Pearl apples, and roasted radishes. It might look fancy, but it only takes two skillets and 30 minutes. #pork #ethicalmeat #apples

Pork Neck Steaks with Sage Brown Butter & Radishes

·
1 review
·
30 minutes
·

A 30-minute recipe that puts a spin on the classic pork & apple combination with neck steak, sage browned butter, Pink Pearl apples, and roasted radishes.

Heerlike geurige varknekkerrie waarvan daar beslis nie oorskiet gaan wees nie. Foto: Janbraai

Oor die kole met Jan Braai: Varknekkerrie

Braaigewys is hierdie week dalk so effens meer spesiaal as party ander weke. Gisteraand (3 Julie) is die eerste episode van die program vir 2015 se Jan Braai vir erfenis uitgesaai. Teen die tyd dat jy hier lees, het jy dit dalk net mooi misgeloop – so, gaan soek maar in jou televisiegids vir die heruitsendingtye – daar is ’n paar deur die loop van die naweek.

Ontbeende varknek gebraai in Sauvignon Blanc | SARIE

Ontbeende varknek gebraai in Sauvignon Blanc

Dié vleissnit kan nogal droog wees as jy dit net so oondbraai. Die Sauvignon Blanc-groentesous sorg dat dit lekker sappig bly.

Taai Varknek tammeletjie | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Taai Varknek tammeletjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Heerlik….!! Een ontbeende varknek 1 vars gemmerknobbel, gesny in dun ringe (nie nodig om te skil nie) 3 groot knoffelhuisies, gekneus 1 rooi brandrissie, gehalveer 4 steranys 125 ml bruinsuik…

Ontbeende varknek gekook in melk | SARIE

Ontbeende varknek gekook in melk

Versot op varkvleis. Dis een van my gunsteling-varkgeregte en -snitte.

Pork Neck Steaks with Spicy Plum Sauce

Pork neck steaks with spicy plums – 22.02.2015

Visit the post for more.