Vrouwees reels

Collection by Natasha Davidson

17 
Pins
 • 
51 
Followers
Natasha Davidson
Soms is ‘n koppie koffie saam met ‘n goeie vriendin al die berading wat jy nodig het. Motivational Quotes For Life, Sign Quotes, Bible Quotes, Me Quotes, Qoutes, Inspirational Quotes, Quiet Quotes, Afrikaanse Quotes, Grandma Quotes

Soms is ‘n koppie koffie saam met ‘n goeie vriendin al die berading wat jy nodig het. #VrouweesReels #Placecol

Tyd is gratis maar dit is prysloos. Maar as jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie. Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Bible Verses Quotes, Inspirational Quotes, Motivational, Friendship Quotes, Positive Thoughts, Woman Quotes, Love Life

Tyd is gratis maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit nie hou nie maar jy kan dit spandeer. Maar as jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie. #VrouweesReels #Placecol

Mag jy vir geen rede jou kop laat sak, behalwe om jou oulike skoene te bewonder nie. #VrouweesReels #Placecol Inspirational Qoutes, Motivational Quotes For Life, Cute Quotes, Bible Quotes, Afrikaanse Quotes, Marriage Relationship, Christian Women, Positive Thoughts, Woman Quotes

Mag jy vir geen rede jou kop laat sak, behalwe om jou oulike skoene te bewonder nie. #VrouweesReels #Placecol

As die trein nie op jou stasie stop nie, is daai trein nie vir jou bedoel nie. Cute Quotes, Best Quotes, Goeie Nag, Afrikaans Quotes, Heine, Inspirational Quotes, Motivational, Positive Thoughts, Woman Quotes

As die trein nie op jou stasie stop nie, is daai trein nie vir jou bedoel nie. #VrouweesReels #Placecol

Om jouself as ‘n prioriteit te ag is nie selfsugtig nie, soms is dit noodsaaklik. Goeie Nag, Afrikaans Quotes, Woman Quotes, Ravelry, Qoutes, Motivational, Friendship, Prayers, Poetry

Om jouself as ‘n prioriteit te ag is nie selfsugtig nie, soms is dit noodsaaklik. #VrouweesReels #Placecol

Vroue is soos teesakkies. Jy weet nooit hoe sterk hulle is tot hulle in warm water beland nie. Afrikaans Quotes, Inspirational Qoutes, Out Of Africa, Positive Thoughts, Woman Quotes, Prayers, Religion, Tea Benefits, Positivity

Vroue is soos teesakkies. Jy weet nooit hoe sterk hulle is tot hulle in warm water beland nie. #Vrouwees

'n Ware vriendin is iemand wat alles van jou weet, en steeds van jou hou. #Vrouwees Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Positive Thoughts, Woman Quotes, Motivational, Friendship, Prayers, Positivity, Cheese

'n Ware vriendin is iemand wat alles van jou weet, en steeds van jou hou. #Vrouwees

Pinterest