Lief God Grootliks

Collection by Natasha Davidson

116 
Pins
 • 
63 
Followers
Natasha Davidson
BELOFTES VAN GOD WEEK 3 - GOD SAL JOU HELP Donderdag - God Is Met Jou in Jou Versoekings Lees: 1 Korintiërs 10:13 SOAP: 1 Korintiërs 10:13 Best Bible Verses, Bible Qoutes, Me Quotes, Motivational Quotes, Inspirational Quotes, Afrikaanse Quotes, Goeie Nag, Sharing Quotes, Godly Woman

BELOFTES VAN GOD WEEK 3 - GOD SAL JOU HELP Donderdag - God Is Met Jou in Jou Versoekings Lees: 1 Korintiërs 10:13 SOAP: 1 Korintiërs 10:13

Spreuke Ek het dié lief wat my liefhet; dié wat my soek, vind my Positive Thoughts, Prayers, Positivity, Faith, Words, Tableware, Afrikaans, Sunday School, Inspiration

Spreuke 8:17 Ek het dié lief wat my liefhet; dié wat my soek, vind my #LoveGodGreatlyAfrikaans

Jakobus Onderwerp julle in nederigheid voor die Here, en Hy sal julle verhoog. Scripture Verses, Bible, Scriptures, Afrikaans Quotes, Believe In God, My Lord, Dear God, Store Design, Chuck Taylor Sneakers

Jakobus 4:10 Onderwerp julle in nederigheid voor die Here, en Hy sal julle verhoog. Ons moet eerlik wees oor ons sondes. #LoveGodGreatlyAfrikaans

 Hy is ons enigste hoop . Here ons vra vir U wil in ons lewens, niks anders nie. U is ons rots , ons hoop en vandag rus ons in U goedheid, Here Afrikaans, Wall, Movie Posters, Film Poster, Afrikaans Language, Popcorn Posters, Film Posters

Jesus ... Hy is ons enigste hoop . Here ons vra vir U wil in ons lewens, niks anders nie. U is ons rots , ons hoop en vandag rus ons in U goedheid, Here #LiefGodGrootliks

Psalm ‘Die HERE is my sterkte en my skild; op Hom het my hart vertrou, en ek is gehelp;…’ Die Here gee ons Sy sterkte tenmidde van ons swakheid en moedeloosheid. Psalm 28 7, Psalms, Afrikaans, Gods Love, Bible, Do Your Thing, Biblia, Love Of God, Afrikaans Language

Psalm 28:7 ‘Die HERE is my sterkte en my skild; op Hom het my hart vertrou, en ek is gehelp;…’ Die Here gee ons Sy sterkte tenmidde van ons swakheid en moedeloosheid. Moenie jou vertroue op dinge wat faal plaas nie, vertrou op Hom met jou hele hart. #LoveGodGreatlyAfrikaans

JEREMIA 1:5 "Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel." Die Here het jou gekies voordat jy gebore was. Voordat jy gebore was het die Here ‘n plan vir jou opsy gesit en ‘n doel vir jou lewe. #LoveGodGreatlyAfrikaans Stay Positive Quotes, Staying Positive, Scripture Quotes, Bible Verses, My Jesus, Inspirational Quotes, Positivity, Thoughts, How To Plan

JEREMIA 1:5 "Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel." Die Here het jou gekies voordat jy gebore was. Voordat jy gebore was het die Here ‘n plan vir jou opsy gesit en ‘n doel vir jou lewe. #LoveGodGreatlyAfrikaans

Jy Is Vergewe - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week Dinsdag – Vandag se Verse - 1 Johannes Neem tyd om na te dink en neer te skryf hoe jou liefde vir Jesus en die vergifnis wat jy van Hom ontvang het, iemand anders beïnvloed het. Amen, God, Quotes, Dios, Quotations, Praise God, Qoutes, Quote, Shut Up Quotes

Jy Is Vergewe - Die Vrug van Vergifnis – Liefde en Vreugde - Week 7- Dinsdag – Vandag se Verse - 1 Johannes 4:7-11 Neem tyd om na te dink en neer te skryf hoe jou liefde vir Jesus en die vergifnis wat jy van Hom ontvang het, iemand anders beïnvloed het.

Woensdag - God Veg Vir Jou LEES: Josua Jeremia SOAP: Jeremia Vir verdere nalees - Josua “Hulle sal teen jou veg maar hulle sal jou nie oorweldig nie, want Ek is by jou, sê die Here, Ek sal jou red. Scripture Quotes, Bible Verses, Jeremiah 1, Soap, Teen, Knitting, Crochet, Psalms, Tricot

Woensdag - God Veg Vir Jou LEES: Josua 10:38-43; Jeremia 1:19 SOAP: Jeremia 1:19 Vir verdere nalees - Josua 10: 22-37 “Hulle sal teen jou veg maar hulle sal jou nie oorweldig nie, want Ek is by jou, sê die Here, Ek sal jou red." - Jeremia 1:19

Spreuke 11:25 ''Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is.'' Volgens hierdie verse sal vrygewige mense self oorvloed hê en sal ons atlyd verkwik wees as ons ander se dors les. Op watter manier kan jy vandag vrygewig wees teen oor iemand #LoveGodGreatlyAfrikaans Afrikaans, Afrikaans Language

Spreuke 11:25 ''Wie 'n ander voorspoed gun, sal self oorvloed hê. Wie die dors van ander les, sal self genoeg kry as hy dors is.'' Volgens hierdie verse sal vrygewige mense self oorvloed hê en sal ons atlyd verkwik wees as ons ander se dors les. Op watter manier kan jy vandag vrygewig wees teen oor iemand #LoveGodGreatlyAfrikaans

Donderdag - Klein Weermag, Groot Oorwinning Lees: Josua 11:3-10; 2 Konings 6:16-17 SOAP: 2 Konings 6:16 Vir verdere leeswerk - Josua 11:1-2; 11-23 16 Love, Godly Woman, Gods Love, Soap, Quotes, Quotations, Love Of God, Qoutes, Quote

Donderdag - Klein Weermag, Groot Oorwinning Lees: Josua 11:3-10; 2 Konings 6:16-17 SOAP: 2 Konings 6:16 Vir verdere leeswerk - Josua 11:1-2; 11-23

JOHANNES 3:16 “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. Vader God, ek dank U vir U groot liefde vir my. Help my glo dat U selfs na my verlossing sal U aktief bly in my lewe. Here, help my om heeltemal staat te maak op U, om U volkome te vertrou, en al my omstandighede aan U oor te gee. In Jesus se Naam. Amen Afrikaans, Amen, God, Dios, Afrikaans Language, Praise God, The Lord

JOHANNES 3:16 “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. Vader God, ek dank U vir U groot liefde vir my. Help my glo dat U selfs na my verlossing sal U aktief bly in my lewe. Here, help my om heeltemal staat te maak op U, om U volkome te vertrou, en al my omstandighede aan U oor te gee. In Jesus se Naam. Amen

Wees daar: Soms is jou teenwoordigheid al wat nodig is om iemand te wys hulle is geliefd. Wees gelukkig met die persoon wat gelukkig is. Wees hartseer met die persoon wat hartseer is. Gods Love, Proverbs, Psalms, Verses, Om, Floral Wreath, Wreaths, Christmas Ornaments, Holiday Decor

Wees daar: Soms is jou teenwoordigheid al wat nodig is om iemand te wys hulle is geliefd. Wees gelukkig met die persoon wat gelukkig is. Wees hartseer met die persoon wat hartseer is. #LiefGodGrootliks