vir elke mooi boodskappie, oomblikkies in jou gedagtes. en dankie vir my plekkie in jou hart.

Dankie.. dat jy my laat lag, dat jy altyd luister, daar is vir my, tyd maak vir my Dankie vir als!!!

dat jy my laat lag, dat jy altyd luister, daar is vir my, tyd maak vir my Dankie vir als!

dankie dat jy altyd daar is my

dankie dat jy altyd daar is my

Ek is dankbaar..want ek het mense in my lewe wat my aanvaar nes ek is! Wat lief is vir my, nes ek is! Wat by my staan, my ondersteun & in my glo Dankie

Ek is dankbaar.want ek het mense in my lewe wat my aanvaar nes ek is! Wat lief is vir my, nes ek is! Wat by my staan, my ondersteun & in my glo Dankie

Altyd daar

Altyd daar

.

Afrikaanse Quotes, South Africa, Prayer, Prayer Request

Dankie is 'n klein woordjie wat so baie beteken

Dankie is 'n klein woordjie wat so baie beteken

Soms, sonder om te besef, kla ons te veel.. sommer oor alles en vergeet om dankie te sê... so ek wil Dankie sê vir almal in my lewe wat daar is vir my

Soms, sonder om te besef, kla ons te veel.. sommer oor alles en vergeet om dankie te sê... so ek wil Dankie sê vir almal in my lewe wat daar is vir my

Pinterest
Search