The Lord is my Shepherd [to feed, to guide and to shield me], I shall not want. He lets me lie down in green pastures; He leads me beside the still and quiet waters. He refreshes and restores my soul (life); He leads me in the paths of righteousness for His name’s sake. (Ps.23:1-3 AMP)

I read Psalm 23 recently and this phrase really stuck out to me. I have been dwelling on it ever since. We are often in need of restoration. We are tired and overwhelmed by sin and stress and need God to restore our souls!

Here, Praat & werk vandag en elke dag deur my sodat ek 'n verskil kan maak...

Here, Praat & werk vandag en elke dag deur my sodat ek 'n verskil kan maak...

Follow vir nog afrikaanse woorde, liedjies, se goed en bybelversies =)

Follow vir nog afrikaanse woorde, liedjies, se goed en bybelversies =)

Afrikaans, Faith, Prayer, Poppies, Free Spirit, Scriptures, Christian, Messages, Beauty

Mag julle feesgety gevul wees met liefde, lag en saamwees en mag elke dag vir julle vreugde bring in die jaar wat voorle

Mag julle feesgety gevul wees met liefde, lag en saamwees en mag elke dag vir julle vreugde bring in die jaar wat voorle

Week 6 Vrydag Verse Johannes 3:16 Dankie Here, dat U my so liefgehad het dat U u enigste seun gegee het sodat ek nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê omdat ek in Hom glo. Ek weet U het nie U seun na die wêreld gestuur om my te veroordeel nie, maar om my te red.

God dankie U dat U vir my so liefgehad het dat U, U Enigste Seun gegee het sodat ons ewige lewe kan hê.

Dag 170 1 Joh 5:2 Die liefde wat God gee blom en bloei juis in hom wat gehoorsaam luister na wat Jesus wil hê.

Dag 170 1 Joh Die liefde wat God gee blom en bloei juis in hom wat gehoorsaam luister na wat Jesus wil hê.

Pinterest
Search