Jesus Works in Wonders

John American Standard Bible (NASB) 16 You did not choose Me but I chose you, and appointed you that you would go and bear fruit, and that your fruit would remain, so that whatever you ask of the Father in My name He may give to you.

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee.

Biblical Quotes, Scripture Quotes, Bible Verses, Uplifting Scripture, Scriptures, Afrikaans Quotes, Party Rock, Godly Woman, Breads

Dag 83 Bybelvers: Psalm 86:7 Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor.

Bybelvers: Psalm Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor.

Dag 25  Bybelvers: Psalm 23:1 Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.

Dag 25 Bybelvers: Psalm Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.

~

Afrikaanse Quotes, Psalm 139, Psalms, Gods Promises, Living Water, Jesus Quotes, Godly Woman, Christianity, Spiritual Inspiration

Dag 8 Bybelvers: Psalm 91:14-15 “Omdat hy My liefhet, sal Ek hom red,” sê die Here, “omdat hy My ken, sal Ek hom beskerm. Wanneer hy My aanroep, sal Ek sy gebed verhoor; in sy nood sal Ek by hom wees, Ek sal hom red en hom in sy eer herstel.

Dag 119 Bybelverse 2 Sam 22:33 God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig.

Dag 119 Bybelverse 2 Sam God omgord my met krag; Hy maak my pad voorspoedig.

Dag 19 Bybelvers: Psalm 121:7 Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar.

Dag 19 Bybelvers: Psalm Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar.

Psalm 143, Psalms, Afrikaans Quotes, Bible Verses Quotes, Scripture Verses, Scriptures, God Is, Gods Promises, Daily Bible

Dag 11  Bybelvers: Psalm 103:12-13 (Die Boodskap) So ver as wat die verste punte van die heelal van mekaar af is, so ver, en nog verder, vat Hy ons sondes se straf van ons af weg. Net soos ouers hulle kinders versorg, so vesorg die Here elkeen wat Hom dien met arms vol liefde.

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.

Pinterest
Search