Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Die maklikste resep vir die heerlikste pampoenkoekies - 'n groot gunsteling!

Foto: Wenresepte 2 Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie. Lewer 6-8 porsies Bestanddele:  6 snye volkoringbrood 500 ml water 500 g beesmaalvleis 1 ui, fyngekap 1 tamatie, fyngekap 30 ml blatjang 15 ml worcestersous 7 ml sout knippie peper 10 ml souspoeier  Metode:  Week die brood in 250 ml van die water en druk dit met ʼn vurk fyn…

Reline du Toit van Durbanville sê haar kroos smul behoorlik as sy hierdie sappige frikkadelle voorsit mel rys en groenertjies. Die frikkadelle smaak glad nie na maalvleis wat met brood gerek is nie.

1 blikkie tamatie en uiesmoor 750 g maalvleis 100 ml oats 150 ml melk 25 ml asyn 25 ml Worcestersous Sout en Peper na smaak 1 pakkie soppoeier (ek het brown onion gebruik) 500 ml water Voorverhit die oond tot 180* C Meng maalvleis, tamatie en uiesmoor, oats, melk en asyn met ‘n tweetandvurk (moenie …

Pinterest
Search