Resepte in Afrikaans

Collection by Danell Burger

12 
Pins
 • 
32 
Followers
Danell Burger
 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers… Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Bread Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker

Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Ma Baker, Good Food, Yummy Food, Healthy Food, Sprite Zero

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Vrouekeur | Kersfees-koekstruif Dutch Recipes, Milk Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Jelly Recipes, Pizza Recipes, Yummy Recipes, Christmas Lunch

Kersfees-koekstruif

8 porsies Bestanddele 2 gekoopte rolkoeke 80 g (1 pakkie) groen jellie 80 g (1

This is a legendary Melktert (Milk Tart) Recipe, the one Ouma used to make and the recipe used by millions around the world the original, the one and only and best. LEKKER and YUMMY guaranteed! This is a legendary Melktert (Milk Tart) Recipe, the one South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Custard Recipes, Grandma's Recipes, Pudding Recipes

MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie

Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4…

Hoenderpastei, Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Kos, Love Food, Food To Make

Hoenderpastei

Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit

SPUR STYL UIE RINGE - 1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…onion rings Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Sausage Recipes, South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Africa Recipes, Kos

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…

WORSROLLETJIES Vulsel: 1kg maalvleis 15ml sout ... 25ml spekvleis, swoerdloos, gesnipper knypie neutmuskaat tafelsmaakmiddel na s... Peach Puff Pastry, Ma Baker, Savory Tart, Savoury Pies, Good Food, Yummy Food, South African Recipes, Sausage Rolls, Cheese Sausage

WORSROLLETJIES

WORSROLLETJIES Vulsel: 1kg maalvleis 15ml sout ... 25ml spekvleis, swoerdloos, gesnipper knypie neutmuskaat tafelsmaakmiddel na s...