Dancesation Stuff

Doen en Late van Dancesation, hul Teachers, Studente en sommer net iets van als :)
71 Pins167 Followers
Kom leer Sokkie saam met Dancesation! DVD coming soon :)  in the meantime - check out our free youtube crash course: https://www.youtube.com/watch?v=dchbOf08kf0

Pilates Advance with Anel  Not for the faint hearted... sy laat die manne ordentlik suffer!!!

Pilates Advance with Anel Not for the faint hearted.

Zumba Aqua Training @ Cape Town

Zumba Aqua Training @ Cape Town

Pole Trix 2014 VRYSTAAT!

Pole Trix 2014 VRYSTAAT!

Sa.dag 30 Aug '14 hou ons 'n 'once in a lifetime' experience' by Wiesbaden! Zumba in da Club PARTY 2 ure (7pm - 9pm) Zumba Marathon, binne in 'n club. Harde musiek, ligte, atmosfeer, kroeg - you name it, we bring it! The ULTIMATE DANCE PARTY EXPERIENCE! Alle fondse gaan vir die Cheetah Experience in Bloemfontein Kaartjies beskikbaar vanaf einde Junie @ Dancesation, Wiesbaden en Cheetah Experience! Skakel 072 480 7766 vir navrae en/of bydraes  https://www.facebook.com/events/733889920004508/

Kom ons kyk of ons 'n Paal Danser op Sarie se voorblad kan kry :) Kom stem gerus vir Cat!!  Ek het ingeskryf vir SARIE Voorbladgesig van die Jaar in samewerking met REVLON http://voorbladgesig.sarie.com/entry/cat-van-der-merwe/

'assisted' pole dancing @ Wiesbaden

'assisted' pole dancing @ Wiesbaden

'n lekker VOL klas met ons eerste GROEP KLAS in ons nuwe SAAL :)

Jy hoef nie net die 'langarm' by Wiesbaden nie :) jy kan Paal ook

Lekker Inge!!!!  Dis mos hoe mens die FLAG doen, die evidence moet sigbaar wees... die volgende week nog :)

Pinterest
Search