The Best Meatballs You'll Ever Have
Very tasty meatballs full of spice and sauteed to perfection. I usually serve mine with spaghetti, but I've also served them with a BBQ sauce and rice on the side.
MAALVLEIS - WIL OPHOU MAAR KAN NIE GEREG
Annette Strydom Kolb Vanaand op die menu is n dis wat my ma vir ons altyd gemaak het. WIL OPHOU MAAR KAN NIE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/10/wil-ophou-maar-kan-nie.html 500gr mince 1 ui 250gr Shredded bacon 1 punnet Mushrooms 1 green pepper 1 blikkie sweetcorn 10ml knoffel 10ml origanum 30ml chutney 30 ml bruin suiker 1 blikkie tamatie uie smoor 1 pakkie tomato paste Sout en peper. 1 pak spaghetti Cheddar kaas Braai ui tot gaar. Voeg mince by braai tot bruin skep…

Ina Paarman | Quick Bobotie
Must be number 1 on our list of traditional South African favourites. Delicious served with rice and salad sambals. The recipe can easily be doubled.
Karoo Lamb Curry
A delicious traditional South African curry, this lamb curry is rib-sticking and will warm you up all the way to your toes.
RYS EN MAALVLEISGEREG - Food Lovers Recipes
Ek weet nie of die resep op ons blog was of waar ek dit afgeskryf het nie, maar kan dit beslis aanbeveel. Plaas 1 1/2 koppie gaar rys in oondvaste bak. Braai 250 gm bacon en voeg by rys. Braai 500gm maalvleis met uie en green pepper tot bruin sonder enige sout en gooi oor […]
Oxtail potjie
Nothing says traditionally South African more than a 3 legged pot on the coals.
Bobotie (Lekkerbek)
Bobotie is a traditional South African Dish. It's origin is unknown, although we know that the word originates from the Indonesian word bobotok of which a recipe appears in a 1609 Dutch recipe book. Initially the Cape Malay introduced it in South Africa.
Frikkadelpastei
Hierdie alles-in-een-ete is ideaal vir koeler aande.
Frikkie Befrikte Vinnige Aandetes
Een-Dis-Maalvleis Wat jy nodig het: 500g gemaalde beesvleis 250ml koue water sout en peper na smaak 150ml blatjang of meer na smaak 250ml rou rys 1 blikkie minstronesop of groente sop 1 blikkie geroomde sampioene 500ml kookwater Gereed in 8 maklike stappe Verhit die oond tot 180'C. Smeer 'n oondvaste bak. Kap 'n ui en braai in 'n pan met 'n bietjie olyfolie. Meng die maalveis, koue water, sout en peper by die ui en kook dit vinnig sonder 'n deksel totdat al die vleoistof afgekook het. Skep…
MACARONI EN BOEREWORS GEREG
MACARONI EN BOEREWORS SKOTTEL: [OUMA BEER SE EIE RESEP] ½ - 1kg boerewors, afhangende hoeveel persone eet, sny in happie grote stukkies 250g pakkie gemengde gevriesde groente 1 – 2 uie fyn gekerf 1 blikkie Mild en spicy Chakalaka [gebruik enige ander chakalaka as jy nie hou van effens brand nie] 2 blikkies water, gebruik die chakalakablikkie 500g macaroni 1 kop elke gerasperde cheddar en parmasaankaas 1 groen en geel of rooi soet pepper, in repies gesny 50ml chutney 30ml tamatiesous 1e…