Recipes to cook

Collection by Elizabet wright

8 
Pins
 • 
9 
Followers
– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Curry Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Pasteie – Page 2 – Boerekos – Kook met Nostalgie Pastry Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Keto Desserts, Easy Cooking, South African Dishes

Hoenderpastei – Boerekos – Kook met Nostalgie

Watertand Lekker Hoenderpastei ~ met klaargemaakte skilferdeeg, hemels, hemels ! Jy gaan nodig he: 750 ml witwyn 8 – 10 hoenderborsies, met vel 30 ml gekapte knoffel 5 ml sout 5 ml varsgemaal…

Bestanddele 1 houer gladde roomkaas 1 blik kondensmelk 1 koppie suurlemoen sap 1 gekoopte swissroll of madeira koek blikkie vrugte (Enige soort) ek hou van koejawels of aarbeie houer vars … Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Xmas Desserts, Lime Recipes, Baking Desserts, Baking Ideas, Dessert Ideas

Suurlemoenmelktert – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n Lekker twist in die Melktert, dubbele lekkerte 2 gunstelinge in een tert ! ..( ..lewer 1 baie groot tert) Kors 200 g botter of margarien 2 x pakkies tennis beskuitjies, fyngedruk . Suurle…

Eg Suid Afrikaanse resepte wat deur die talle baaskokke in die Karoo gebruik word Food To Make, Cooking Recipes, Words, Chef Recipes, Horse, Recipies, Recipes

Karoo resepte

Eg Suid Afrikaanse resepte wat deur die talle baaskokke in die Karoo gebruik word