KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.
Wortelkoek
Bederf jou mense met hierdie heerlike wortelkoek!
Wen-kerrie uit die Vrystaat...
Andriétte Maree van Kroonstad se speserygeure maak hierdie kerrie ’n volwaardige wenner. Ek het in Natal grootgeword, en daar het ons baie kerrie geëet. Later is ek met ’n Vrystaatse boer getroud en hy was ook baie lief vir kerrie, maar dit was maar ’n gesukkel om die regte bestanddele daarvoor op Kroonstad te kry. Ek verkies ’n geurige kerrie – dit moet nie net brand nie, en daarom het ek maar altyd kerrieresepte getoets. So met die tyd het ek self ’n kombinasie saamgestel wat vir my…
Maklike melktert
By die McGregors se boerekos-eetplek, Bagdad Café, tussen Nieuwoudtville en Vanrhynsdorp, kan jy aansit vir boerekostreffers, soos bobotie en hierdie heerlike kitsklaar-melktert.
HEERLIKE PAPTERT MET SAMPIOENE, SPEK EN KAAS - Food Lovers Recipes
Sonskyn-Ontbytpan – Boerekos – Kook met Nostalgie
…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…
“Melkkos” in the Microwave
“Melkkos” in the Microwave 1 litre milk 180 ml cake flour ... 2 ml salt 15 ml butter of margarine cinnamon sugar Microwave milk ...
Resep: Konfytblokkies | Maroela Media
Heerlike konfytblokkies vir teetyd.
Brosbrood (shortbread)
Dit is vir my van die lekkerste koekies op aarde.
DEEGWIELE
DEEGWIELE 250 ml bruismeel sout 30 ml botter 80 ml melk ... 250 ml kaas gerasper 60 ml vars pietersielie 1 eier geklits ...
Hoenderpastei
Ek hou van myne met ’n lekker sous – dis veral perfek as jy dit saam met rys voorsit
Pynappel kaaskoek
Sit hierdie voor as ’n nagereg of as ’n soetding by ’n spesiale geleentheid.
Mieliepap in die oond
Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…
Start A Fire
Lieflike Ontbyt Skons … sit voor saam met jou gunsteling konfyt, kaas en so skeet styfgekopte room ~ hemels ! Jy het nodig : 500 g bruismeel ( self raising ) 1 groot eier, geklits 125 ml houe…
Biltong - en - kaasskons
Biltong - en - kaasskons 100ml gerasperde Cheddarkaas 150ml gerasperde biltong 420ml koekmeelblom 15ml bakpoeier 120ml melk 35ml botter/margarien 3ml Bovril 1 eier Sif alle droë bestanddele saam, behalwe die kaas en die biltong. Vryf die botter in die meelmengsel totdat dit korrelrig is. Voeg die kaas en die biltong daarby. Klits die Bovril, eier en melk saam en sny die mengsel met 'n mes in die bottermengsel in. Rol die deeg uit in die verlangde dikte en sny in vierkante. Plaas effens van…
Search Results for “braai bygeregte warm” – Kreatiewe Kos Idees
Recipes, Kitchen, Home and Garden Tips.