Berig oor die AB oorlog...kyk bietjie hoe positief die skrywer oor die Boere se karakter is....

kyk bietjie hoe positief die skrywer oor die Boere se karakter is.

Transvaal ook genoem Zuid-Afrikaanse Republiek - het vir net minder as 50 jaar bestaan en het in 1902 tot 'n einde gekom nadat Brittanje die republiek in die Tweede Vryheidsoorlog verslaan het.1857–1860 Marthinus Wessel Pretorius. 1860-1862 Stephanus Schoeman.  - 1863–1864 Willem Cornelis Janse van Rensburg. - 1864–1871 Marthinus Wessel Pretorius.- 1871–1877 Thomas Francois Burgers. - 1883–1902 Paul Kruger. - 1900–1902 Schalk Willem Burger (waarnemend)

Transvaal ook genoem Zuid-Afrikaanse Republiek - coat of arms of Transvaal

Boer Commandant Danie Theron- 1900

Why Weren't Guns Behaving Violently 100 Years Ago?

Japie Greyling.Gedurende die AB-oorlog was Japie se pa en 2  broers op kommando teen die Engelse.Hul het op die plaas oornag met die Engelse kort op hul hakke.Kapt Sealy besluit om Japie te ondervra.Japie het geweier om sy vader te verraai, Sealy beveel sy soldate om Japie voor 'n vuurpeleton te laat staan maar hy het sy soldate beveel om te korrel en nie te skiet.Hy het na Japie gegaan, sy hand geskud en weer met sy soldate vertrek.Jare na die oorlog het Sealy steeds vertel vd dapper…

Net 'n kort foto toer van 'n Boer wat krygsgevange geneem is in die Anglo-Boere Oorlog.... Gevang, gehok, ge-trein, geskip, gehok, ge-los, gekry en getreur.  The Anglo Boer War through the eyes of a Boer POW ( Prisoner of War )

Net 'n kort foto toer van 'n Boer wat krygsgevange geneem is in die Anglo-Boere…

Jacobus Johannes Cornelis (Japie) Greyling, is gebore in 1890 op die plaas Smaldeel in die distrik Hoopstad, Oranje Vrystaat. Gedurende die Anglo-Boereoorlog was Japie se vader en 2 ouer broers op kommando om teen die Engelse te veg

At dawn on a dewy, autumn morning in April Captain J.B Seeley and 20 handpicked, well armed British soldiers surrounded a farmhouse situated on Smaldeel, in the district of Hopetown in the …

This Day in History: Oct 11, 1899: Boer War begins in South Africa dingeengoete.blogspot.com http://warthog.co.za/dedt/tourism/battlefields/pix/jacobscc2.jpg

Oct Boer War begins in South Africa battlefields

Talle mismoedige Boere trek van 1836 af noordwaarts onder die Britse gesag uit (die "Groot Trek") en stig hul eie republieke in die noorde: die Oranje-Vrijstaat en Zuid-Afrikaansche Republiek of Transvaal.

Die Trekkers – onbewus daarvan dat hulle van die oewers van die Tugela bespied word – het met hulle dagtake voortgegaan. Eenuur die oggend van 17 Februarie het 10 000 Zoeloes op die Voortrekkers toegesak. Dit was donkermaan en die Trekkers het eers besef wat aangaan toe die Zoeloes tussen hulle was. Die voorste Trekkers is almal uitgemoor.

british concentration camps boer war - Google Search

Boer war: "Ons is die Boere van Transvaal se velde, ons sal lewe ons sal sterwe vir ons land.

Racheltjie de Beer: Die jaar was 1843, en dit sou 'n bitter koue winter wees. Racheltjie was saam met haar gesin op trek gewees vanaf die Oranje-Vrystaat na die Suid-Oos Transvaal toe. Die aand, toe die beeste weer in die takkraal gejaag word, kom daar een kalfie kort. Racheltjie en haar 6-jarige boetie het deelgeneem aan die soektog. Dit het egter al begin skemer word, en kort voor lank was Racheltjie en haar boetie, verdwaal.

the-south-star - The Battle of Blood River

South African History ,The Voortrekkers,the Boere Volk and The Four Colour Flags and Radio Vryheid, A South African Radio Station.

Pinterest
Search