Sop Resepte

Collection by Dalena van der Westhuizen

11 
Pins
 • 
69 
Followers
Dalena van der Westhuizen
Suid Afrikaanse sop resepte

SOP

AARTAPPEL - KAAS - SPEK SOP 6 groot aartappels of 8 meduim aartappels geskil en opgesny 1 pakkie wituie soppoeier 250 ml vars room 500 ml gerasperde cheddar kaas 1 E gekapte vars pietersielie of...

Beesvleis-en-Lensiesop met Botterbone. Heerlik en vullende wintersop.

Beesvleis-en-lensiesop met botterbone

Wintertyd is soptyd. Hier is nog ’n trefferresep uit ons toetskombuis vir troos teen die koue.

Beesvleis-en-Lensiesop met Botterbone. Heerlik en vullende wintersop.

Beesvleis-en-lensiesop met botterbone

Wintertyd is soptyd. Hier is nog ’n trefferresep uit ons toetskombuis vir troos teen die koue.

ertjiesop

ERTJIE SOP / PEAS SOUP

ERTJIE SOP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/ertjie-sop-peas-soup.html 1kg shin 2 koppies split ertjies 3 eetlepels sout 2 koppies pasta (noodles, spaghetti, skulpies, macaroni, net wat jy verkies) baie water Week die ertjies vir so 2ure in water. Sit die shin in die drukpot en gooi 'n eetlepel sout oor. Bedek met water en kook vir so +- 1uur (vleis kook maklik sag en fyn). Gooi nou die split ertjies met die water by die vleis en top op met nog water - die ertjies…

Ertjiesop vir die winter

Dis die een! || Resepte

The South African Broadcasting Corporation is a public service and commercial broadcasting organisation. The SABC’s core business is to deliver a variety of high quality programmes and services through television, radio and new media platforms that informs, educates, entertains and supports the public at large. Our mission is to be people centered, content driven, technologically enabled, strategically focused and financially sustainable. Our values include focussing on conversations and…