Wisdom Quotes

Collection by Daleen Venter • Last updated 7 days ago

4.8k 
Pins
 • 
4.63k 
Followers

My day to day inspiration..

Daleen Venter
'n Sagte drukkie, 'n glimlag & 'n stil gebed net vir jou

Gelukkige Moedersdag

Gelukkige Moedersdag

Maak foute, vat kanse, giggel baie, glo, vertrou jouself en volg jou hart

Wanneer ek my seëninge tel, tel ek mamma twee keer.. Gelukkige Moedersdag

"Sien jou later" "praat later" "sal later kom kuier" Ons los alles vir later maar ons vergeet "later" behoort nie aan ons nie

'n Drukkie 'n dag is veronderstel om stres te verdryf...so hier is 'n vet drukkie vir jou

Voor jy praat - dink Voor jy oordeel - verstaan hoekom Voor jy iemand seer maak - voel Voor jy net aanneem - maak seker van jou feite

Geluk is.... om elke dag tevrede te wees met wat jy het

Lag dit maak jou gelukkig, bid dit maak jou sterker, gee dit maak jou ryker Wisdom Quotes, Brainy Quotes, Meaningful Quotes

Lag dit maak jou gelukkig, bid dit maak jou sterker, gee dit maak jou ryker

Respekteer jouself genoeg om te weet jy verdien niks minder as die beste nie Wisdom Quotes, Brainy Quotes, Meaningful Quotes

Respekteer jouself genoeg om te weet jy verdien niks minder as die beste nie

Al wat jy hoef te weet is dat jy meer as genoeg is

Alles wat ek is, is te danke aan Ma Gelukkige Moedersdag