When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Resepte

Collection by Daleen

8 
Pins
Daleen
Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. Kos, Muesli, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, South African Recipes, Sweet Recipes, Healthy Recipes

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor 1 baie fyn gekapte ui 3 knoffelhuisies gekneus paar hardgekookte eiers Pizza Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Potato Recipes, Easy Recipes, Kos, South African Recipes, Ethnic Recipes, Biltong

Romerige Biltong en Feta Aartappelslaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 hande vol baba aartappels – skoon geskrop en sag gekook handvol klam biltong, gekerf – plus ekstra vir bo-oor 1 baie fyn gekapte ui 3 knoffelhuisies gekneus paar hardgekookte eiers (3-4) fetakaas 1 kop goeie mayonnaise klein houertjie ongegeurde jogurt knypie mosterd poeier sout vars gemaalde swartpeper Die geheim is om so min as moontlik te meng en roer, werk liggies deur Sny aartappels in die helfte deur, gooi in lekker groot mengbak Sny gekookte eiers in skywe, voeg by aartappels saam…

My Na-aap KFC Koolslaai Jy het nodig: kop mayonnaise kop sugar kop milk kop karringmelk 2 tl suurlemoen sap 1 tl wit asyn tl sout mespunt vol wit peper 8 kop, baie fyn g… Braai Recipes, Vegetarian Recipes, Cooking Recipes, Kfc Coleslaw, Coleslaw Salad, South African Recipes, Ethnic Recipes, Chicken Salad Recipes, Light Recipes

Copy Cat Kool Slaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

My Na-aap KFC Koolslaai Jy het nodig: 1/2 kop mayonnaise 1/3 kop sugar 1/4 kop milk 1/4 kop karringmelk 2 1/2 tl suurlemoen sap 1 1/2 tl wit asyn 1/2 tl sout mespunt vol wit peper 8 kop, baie fyn gekapte koolkop 1/4 kop, baie fyngerasperde wortel 2 el baie fyn uie – rasper as jy kan Maak so: Maak seker kool en wortel is baie fyn opgekap Meng mayonaise, suiker, melk, karringmelk, suurlemoensap, asyn, sout en peper alles saam in groot mengbak. Meng baie goed tot glad Voeg kool, wortels, en uie…

NAWEEK KOEKIES | Liplekker Rice Krispies

NAWEEK KOEKIES

NAWEEK KOEKIES | Liplekker

Kits Bros koekies - 3 Bestandele eet-sum-more koekies. Muffin, Gluten, Kit, Baking, Vegetables, Breakfast, Food, Morning Coffee, Bakken

Kits Bros koekies – 3 Bestandele eet-sum-more koekies. Gluten vrye opsie ook.

Kits Bros koekies - 3 Bestandele eet-sum-more koekies. Gluten vrye opsie ook.