"Groot word" Receipes

Collection by Daleen

11 
Pins
Bombas de chocolate
1:07

Best Homemade Chocolate Eclairs Recipe | Also The Crumbs Please

Bombas de chocolate

KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Homemade Sandwich Spread 6 geelwortels,2 groen soetrissies,1 rooi soetrissie,3 uie,1 komkommer,750ml wit asyn,750ml mayonnaise,12,5ml suiker,sout en peper na smaak. Rasper geelwortels. Kap groente baie fyn &plaas in vlekvrye staalbak. Asyn oor groente & laat oornag staan. Dreineer goed & druk droog. Voeg mayonnaise, suiker, en sout & peper na smaak by groentemengsel & meng goed. Skep in droë, gesteriliseerde flesse en verseël dadelik. Bêre in yskas (Pinner-of fries)

Uit die Huisgenoot kombuis: Konfyttertjies

Konfyttertjies

Dis makliker as wat jy dink om hierdie tertjies te maak.

250 g sterk, beleë cheddarkaas 2 k (500 ml of 280 g) koekmeel 1 t (5 ml) bakpoeier knippie sout 250 g koue botter, gerasper gladde appelkooskonfyt, baie

REPELSTEELTJIES | Christian radio station | Rainbow Gospel Radio

250 g sterk, beleë cheddarkaas 2 k (500 ml of 280 g) koekmeel 1 t (5 ml) bakpoeier knippie sout 250 g koue botter, gerasper gladde appelkooskonfyt, baie

How-to-make-South-African-vetkoek

How to Make South African Vetkoek

How to Make South African Vetkoek: Vetkoek (pronounced Fet-cook and literally meaning fat cake, fat cookie or fatty cake) is another traditional South African dish. It is very easy to make. It is bread dough deep-fried in oil. It can be eat just as it is, with butter and jam, or chee…

Old-fashioned Melk-kos | Fired Up Cooking SA#

Old-fashioned Melk-kos

I see there are several posts on melk-kos doing the rounds at the moment – mostly for the butter and flour dough version. Here’s my family’s version, re-posted from July last yea…

This super-simple brandy snaps recipe will have you whipping up batches of this classic sweet snack in no time.

Brandy Snaps Recipe - Great British Chefs