SOUTTERTE

Collection by Heidi Slot

7 
Pins
Korslose Bully-Beef Souttert | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Korslose Bully-Beef Souttert – Boerekos – Kook met Nostalgie

hemelse ligte ete, ook perfek vir eenpan ontbyt 1 kop melk 1 blik bull brand boeliebief 1 ui, gekap 1 groenrissie, gekap 1 kop gerasperde kaas 6 ekstra groot eiers, geklits 3 el kookolie rooi en of…

Spek en Sampioen Quiche | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Spek en Sampioen Quiche – Boerekos – Kook met Nostalgie

Deeg 375ml koekmeel knypie sout 125g yskoue botter yskoue water Meng koekmeel en sout saam. Rasper yskoue botter by koekmeel, dip botter in meel, om maklik te rasper, en met jou werk dan deur met v…

Korslose sout tert | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Korslose sout tert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker smul vinnige middagete 450ml melk 1 blik bullybeef 6 viennas opgekap blikkie tuna stukke – gedreineer 2 kop gerasperde kaas ( 1 kop – mengsel) – (1 kop – bo-oor) 150ml koekmeelblom 1 tl bakpoeier 5 groot eiers geklits 1 baie fyn ui gekap knypie sout, mosterdpoeier en gedroogde pietesielie, witpeper 1 tl knoffelsout Stel oond op 180C. In groot mengbak meng koekmeel, bakpoeier, sout, mosterdpoeier, pietersielie, knoffelsout, wit peper (nie sif nie) Voeg res van die bestandele by , meng…

Spek en Romerige Kaas Souttert | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Spek en Romerige Kaas Souttert – Boerekos – Kook met Nostalgie

My Gunsteling – Enige Dag Souttert Kors: 4 el botter gesmelt 1 en halwe kop sout koekies, fyngemaak Vulsel: 2 kop rou spinasie, fyn gesnipper – liggies gestoom 8 repies spekvleis, opges…

Spinasie Quiche | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Spinasie Quiche – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker vinninge Spinasie Quiche 1 Bossie spinasie 250 g Sampioene 1 Groot ui 100 g Spek Sout, swartpeper en knoffel na smaak 1 ½ Koppie kaas 1 ½ Koppie witsous Metode: Was spinasie goed af en sny i…

Japtrap Souttert | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Japtrap Souttert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestanddele 250g spek 250g blokkies ham 640 g weense worsies 500g gerasperde kaas 2 eetlepels gekapte pietersielie 6 eetlepels meelblom 6 teelepels mostert sout en peper na gelang 2 koppies melk 2 eiers Metode Snipper kouevleis, spek en worsies. Voeg kaas en pietersielie by. Meng meel en mostert en gooi klein bietjie van jou melk by sodat dit ‘n pasta maak. Gooi dan res van die melk by. Sout en peper na gelang. Klits die eiers en voeg by melkmengsel. Meng met die res van die bestanddele. Bak…

Vinnige tunatert | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Vinnige tunatert – Boerekos – Kook met Nostalgie

Op my spyskaart vannaand – Vinnige tunatert 1 blikkie tuna ½ koppie gerasperde kaas 1 gekapte ui 2 eiers 25 ml koekmeel ½ teelepel bakpoeier knippie sout 200 ml melk gekapte pietersielie Smee…