Jesus het vir 33 jaar lank die aarde kom bewoon sodat ons 'n ewigheid saam met Hom kan wees. Teken hoe oud jy nou is aan op 'n tydlyn van vir ewig ..... Sien jy hoe kort is jou lewe hier op aarde? Wat jy nou deurmaak is niks in vergelyking wat kom nie. Byt vas en hou moed, jy is nie alleen nie!

Die vyand se aanvalsplan is om jou gedagtes oor te neem. Moet hom nie vat plek gee nie. Vul dit met die woord en beloftes van Jesus.

Die vyand se aanvalsplan is om jou gedagtes oor te neem.

Doen elke dag iets wat jou nader aan die Here bring. Klim uit jou bootjie uit en begin op die water saam Jesus loop in geloof.

Jesus is my toevlug in tye van onsekerhed en wanneer ek by Hom skuil herinner Hy my daaraan : Hy is die lamp wat my pad verlig; Hy is die Kryger wat vir my veg en Hy is die Bemiddellaar wat vir my intree. Totale krag, rus en oorwinning is net by Hom; deur Hom en van Hom.

Stuur my na waar ek 'n verskil kan maak, Here! Gebruik my talente om U naam groot te maak, sodat ander kan sien U is lewend en behep met die kleiner details van ons lewens. Min mense glo dit...

Stuur my na waar ek 'n verskil kan maak, Here! Gebruik my talente om U naam groot te maak, sodat ander kan sien U is lewend en behep met die kleiner details van ons lewens.

Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is. – Psalm 23: 1 & 2 -

Die Here is my herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is.

Seer en swaarkry verander jou vir altyd. 'n Stukkie van jou hart gaan dood en jy sal dit nooit weer kan reg maak nie. Jy leer om daarmee saam te leef maar vergeet dit nie. Ons moet wel daar teen waak om nie verbitterd te word nie. As ons die Here toelaat binne daardie seer help Hy ons deur daardie tye en om weer aan te gaan.

God se tydsberekening is perfek. Nooit té vroeg nie, nooit té laat nie. Dit neem 'n bietjie geduld en baie geloof. Maar dit is altyd die wag werd.

God se tydsberekening is perfek. Dit neem 'n bietjie geduld en baie geloof. Maar dit is altyd die wag werd.

Satan haat 'n radikaal gehoorsame siel. Hy verpes dit as 'n persoon eers 'n draadsitter was en dan inspring om die wil van God te doen, ongeag die gevolge.

More ideas
Pinterest
Search