Christo Els

Christo Els

5
Followers
7
Following
Christo Els
More ideas from Christo
Hierdie is ‘n spoggerige koekie vir ‘n geskenkie om te gee en ook om voor te sit vir ’n spesiale gas. Die koekie is heerlik bros en deur drenk met sjokolade geure, probleem is ek kan nie myself in toom hou as dit so effens lou is…death

Hierdie koekies is krakerig en karamelagtig met die klapper geur wat sagkens deur slaan. Die perfekte koekie om heel ongeskik te doop in jou koffie of tee, sonder dat dit afbreek en in val. Hande vol verdwyn gereeld uit die koekie blik!    250 g (1 k en 4 t)

You can't beat classic peanut butter cookies. These soft, chewy and moist cookie desserts are a kid-favorite. Only 25 minutes of prep is required for this easy dessert that's perfect for a potluck or to pack in a school lunch!

Onlangs koop ek ’n sakkie pere en na twee weke is dit nog kliphard en oneetbaar. Ek besluit toe om maar ’n paar nuwe resepte met hierdie harde kalante te ontwikkel. Uit hierdie vrugte het daar in die BKT toets kombuis voortgespruit Peer met Pinotage en salie

Hierdie beskuit is bros en lig, vullend en gesond. Bestanddele is bekostigbaar en die opbrengs is baie.    500 g botter of bakkers margarien  400 g sagte bruinsuiker  1 Eier geklits  500 ml Karringmelk  1 kg Koekmeel  20 ml Bakpoeier  5 mℓ Koeksoda  5 ml Sout  200 g Meusli  75 g Semels  100 g papawersaad  50 g klapper    Smelt die botter

Vinnig en maklik. Die geure is eenvoudig tog uniek. Elke keer wat ek hierdie dis voorsit kan die mense nie ophou vra na die resep.    1 blikkie Room mielies  125 ml Room of melk  6 Eiers - geklits  ½ k Ham - op gekap  3 e Koekmeel  3 e Botter  1 k Spinasie blare

Die geure is eenvoudig tog uniek. Elke keer wat ek hierdie dis voorsit kan die mense nie ophou vra na die resep. 1 blikkie Room mielies 125 ml Room of melk 6 Eiers - geklits ½ k Ham - op gekap 3 e Koekmeel 3 e Botter 1 k Spinasie blare

South African Recipes, Men

Ek maak hierdie gereg net as ek potgebraaide heel vleis snitte maak. Wanneer die vleis soos by skaapboud halfpad gaar is, voeg ek die gesoute aartappels by en laat dan gaar word.

Heels, Steak Recipes, Yummy Recipes, Yummy Food, South African Food, Slow Cooker, Meat Recipes, Delicious Food, Crockpot, Shoes Heels, Crock Pot, High Heels, Steaks, Heel, High Heel, Beef Recipes

Boerekos met & Twist kookboek deur Annelien Pienaar, Human en Rosseau Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met & Twist tuiste! Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie

Vans, Soup, Yum Yum, Homemade, Buns, Diy Crafts, Home Made, Soups

CROCK POT / Paula Deen Slow Cooker Pinto Beans- Really good. I made them 2 times this month. Once with the ham hocks and one without out. To add some flavor to the ones minus the hocks. I cooked them in 2 cups of vegetable stock.

Boerekos met & Twist kookboek deur Annelien Pienaar, Human en Rosseau Welkom by Annelien Pienaar Voedsel Konsultant en haar Boerekos met & Twist tuiste! Hierdie webwerf is gestig omdat ek voel daar is deesdae baie

Offal for beginners: Keto Paleo Liver Bacon Meatballs. You won't believe its liver! - The Nourished Caveman