Christelike Boeke & eBoeke

Jou gunsteling Christelike Afrikaanse Boeke beskikbaar @ http://www.cumbooks.co.za/top-categories-744
161 Pins297 Followers
’n Storiebybel wat dogtertjies sal wys hoe wonderlik God se liefde is.

Hierdie nuttige boek sal jou tiener help in die warboel emosies en keuses waarvoor hulle daagliks te staan kom.

Is jy op soek na pleisters wat jy op enige seer kan plak? Ook dié diep binne-in jou? Dan is Riekert Botha se Pleisters vir die siel - omnibus net die medisyne wat jy nodig het.

Kinders sal dit geniet om kleurvolle lewe aan die prentjies in Ek glo – Inkleurboek te gee terwyl hulle leer om meer soos Jesus te lewe.

Besef dat God jou nooit verlaat nie en saam met jou in jou hartseer is.

365 oordenkings wat jou stiltetyd met God ’n geestelike ervaring sal maak.

Ontdek ’n prettige manier om die regte grondslag te lê vir kinders se geloof.

‘n Gebed vir elke dag uit die Psalms.

‘n Gebed vir elke dag uit die Psalms.

Jou verhouding met God sal jou inspireer en aanvuur in jou eie gebede.

Die dood sal altyd ’n onderwerp vol vraagtekens wees, maar jy kan troos vind in die waarhede wat die Bybel nou reeds vir jou gee.

Vind vreugde en genesing in saamwees met ander gelowiges.

’n Eer, ’n voorreg en die heel belangrikste werk op aarde – om vir jou kind te bid.

Jy kan berge versit!

Jy kan berge versit!

’n Waardevolle gids wat jou sal help om die Bybel en die wêreld waarin dit geskryf is beter te verstaan.

52 Studies oor die 66 boeke van die Bybel.

Vind antwoorde en versterk jou geloof met die Believe/Ek Glo reeks produkte en boeke.

Pinterest
Search