The Great Trek

Collection by Chris

163 
Pins
 • 
31 
Followers
Die Trekkers wat oorgebly het na die moorde van 17 Februarie, het hulle voorgeneem om Dingaan te straf vir sy onmenslike dade. Die eerste strafekspedisie by Italeni het wel misluk, maar die Voortrekkers was beslis om nie te rus voordat Dingaan se mag gebreek is nie. Dit het gelei die Slag van Bloedrivier op 16 Desember. My Herritage, Pioneer Crafts, Places Worth Visiting, Antique Pictures, Family Roots, Folk Music, My Land, African History, South Africa

Die Trekkers wat oorgebly het na die moorde van 17 Februarie, het hulle voorgeneem om Dingaan te straf vir sy onmenslike dade. Die eerste strafekspedisie by Italeni het wel misluk, maar die Voortrekkers was beslis om nie te rus voordat Dingaan se mag gebreek is nie. Dit het gelei die Slag van Bloedrivier op 16 Desember.

The Boers cannon Ou

Boer Voortrekkers

the-south-star - The Battle of Blood River African History, African Art, Zulu Dance, What Is Today, Military Diorama, Power To The People, British Colonial, Historical Pictures, British History

the-south-star - The Battle of Blood River

South African History ,The Voortrekkers,the Boere Volk and The Four Colour Flags and Radio Vryheid, A South African Radio Station.You can Tune On to.Picture to Share.

RussoJapanese War 19041905 Russian attack on the Japanese trenches outside… Historical Art, Historical Pictures, Zulu, Military Art, Military History, Ww1 Art, Military Drawings, Chalk Drawings, Second Empire

Die Trekkers – onbewus daarvan dat hulle van die oewers van die Tugela bespied word – het met hulle dagtake voortgegaan. Eenuur die oggend van 17 Februarie het 10 000 Zoeloes op die Voortrekkers toegesak. Dit was donkermaan en die Trekkers het eers besef wat aangaan toe die Zoeloes tussen hulle was. Die voorste Trekkers is almal uitgemoor.

 Die herdenking van die groot oorwinning oor die vyand en die wonderwerk deur die Hand van Vader YaHWeH, by Bloedrivier. South Afrika, Afrikaans Quotes, Just Love Me, My Childhood Memories, My Land, African History, Warfare, Cocktail Recipes, Fabric Flowers

Die Boervolk: Dingaansdag /Geloftedag. Die herdenking van die groot oorwinning oor die vyand en die wonderwerk deur die Hand van Vader YaHWeH, by Bloedrivier.

During this lull in hostilities, the Zulu medicine men created the illusion of invincibility amongst the warriors in a series of pageant-like displays. End Of Apartheid, Cape Colony, Zulu Warrior, Kwazulu Natal, My Land, Cute Images, African History, War Machine, Family Research

ANDRIES PRETORIUS is op 27 November 1798 by Graaff-Reinet in die destyds Kaapkolonie gebore, die vyfde geslag van die Suid-Afrikaanse Pretorius-stamvader. Die seun, Martinus Wessels Pretorius, stig Pretoria vernoem na sy pa, Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius. En in die Ou Kerkhof van die einste Pretoria—wat dekades later die administratiewe hoofstad van ’n verenigde Suid-Afrika sal word—sal Andries Pretorius se stoflike oorskot in 1891 met groot eerbetoon herbegrawe word…

Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius November 1798 – 23 July was a leader of the Boers who was instrumental in the creation of the Transvaal Republic, as well as the earlier but short-lived Natalia Republic, in present-day South Africa. End Of Apartheid, Cape Colony, Zulu Warrior, Saint Matthew, My Heritage, African History, Family History, Victorious, South Africa

This Day in History: Jul 19, 1786: The town Graaf-Reinet is founded in South Africa

On 19 July 1786 Graaff-Reinet was established by the Dutch East Indian Company (DEIC). The town was named after the Governor Cornelis Jacob van de Graeff and his wife Cornelia Reynet. Graaff-Reinet is the fourth oldest town in South Africa. It is well known as the home of magnificent examples of Cape Dutch architecture and over 220 heritage sites. The town’s early history can be traced back to the 1770s, when autonomous farms were set up in the Graaff-Reinet area by Boers trekking from the…

PIETER LAFRAS (PIET) UYS was die eintlike leier van die trek van Jacobus Uys, sy bejaarde pa van diep in die sestig. Die geselskap het uit sowat honderd mense bestaan wat van Uitenhage af getrek het. Hulle was een van die laaste georganiseerde groepe wat die Kaapkolonie met die Groot Trek verlaat het. My Herritage, Teaching History, Family Crest, Prussia, My Land, Cute Images, African History, African Beauty, Country Of Origin

PIETER LAFRAS (PIET) UYS was die eintlike leier van die trek van Jacobus Uys, sy bejaarde pa van diep in die sestig. Die geselskap het uit sowat honderd mense bestaan wat van Uitenhage af getrek het. Hulle was een van die laaste georganiseerde groepe wat die Kaapkolonie met die Groot Trek verlaat het.

Great Trek leader - Portrait of Andries Hendrik Potgieter around in Lourenço Marques, Delagoa Bay Colonial, Armed Conflict, Family Research, Head Of State, Family Genealogy, Folk Music, Places Of Interest, Cute Images, African History

Andries Hendrik Potgieter, Delagoabaai - Great Trek - Wikipedia, the free encyclopedia

Voortrekker General Stephanus Schoeman, leader of all the Voortrekkers in the Northern-Transvaal Call Of The Wild, Family Crest, My Heritage, Cute Images, African History, War Machine, Family History, South Africa, Documentaries

Voortrekker General Stephanus Schoeman, leader of all the Voortrekkers in the Northern-Transvaal

LOUIS TRICHARDT se geselskap en dié van Lang Hans van Rensburg was die eerste wat die uittog uit die Kolonie na die noorde aangedurf het. Met hul trekke was hulle baanbrekers in ’n ruwe en onontwikkelde land.  Sy trek het in die begin van 1836 met nege mans, nege vroue en 31 kinders oor die Oranjerivier beweeg. Dit was kort op die hakke van Van Rensburg se trek van tien mans, tien vroue en dertig kinders. Louis Trichardt, Teaching History, My Land, African History, African Beauty, Family History, Trek, South Africa, Two By Two

LOUIS TRICHARDT se geselskap en dié van Lang Hans van Rensburg was die eerste wat die uittog uit die Kolonie na die noorde aangedurf het. Met hul trekke was hulle baanbrekers in ’n ruwe en onontwikkelde land. Sy trek het in die begin van 1836 met nege mans, nege vroue en 31 kinders oor die Oranjerivier beweeg. Dit was kort op die hakke van Van Rensburg se trek van tien mans, tien vroue en dertig kinders.