Beskuit

Collection by Crista • Last updated 9 weeks ago

13 
Pins
 • 
14 
Followers
crista
Yoghurt and condensed milk rusks Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Baking Breads, Oven Chicken Recipes, Dutch Oven Recipes, Baking Cakes, Kos

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Buttermilk rusks are always a winner, especially when dunked in tea or coffee! While South Africans around the world yearn for and enjoy the well known Ouma Rusks,there’s something a bit special about home made rusks. For those not in the know, rusks are South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Scones, Buttermilk Rusks, Kos, Ma Baker, All Bran, Baking Recipes

Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal soet verkies) 250 g (280 ml) botter *Kies net een of maak ’n mengsel wat altesaam 250 ml is: ± 250 ml fyn klapper of ± 250 ml High Bulk- of All Bran-vlokkies of ± 250 ml gemengde saad en grofgekapte neute of 250 ml geroosterde muesli* 375 ml karringmelk 125 ml suurroom of addisionele karringmelk 2 eiers…

Ingredients: 1 kg cake flour 20 g instant dry yeast sachets) 120 g ml) Huletts White Sugar 10 ml salt ml aniseed 100 g ml) butter 200 ml white grape juice 200 ml lukewarm milk Best Dessert Recipes, Great Recipes, Favorite Recipes, Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Kitchen Recipes, Cooking Recipes

Mosbolletjies

This page has a great recipe for Mosbolletjies this semi-sweat bun tastes delicious.

 500 g Rosyne (met pitte) liter koppies) Water ½ koekie gis (droog of saamgepers) of ml ( ½ eet. Pastry Recipes, My Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Bread Recipes, Curry Recipes, Vegetarian Recipes, South African Dishes

Mosbolletjies

Outydse Mosbolletjies Regte, egte outydse resep - maak seker jy het baie tyd vir die een!!! 500 g Rosyne (met pitte) 1.5 liter (6 koppies) Water ½ koekie gis (droog of saamgepers) of 7,5 ml ( ½ eetl) aktiewe droë gis 5 kg Witbroodmeelblom 500 g Botter of Margarien of 250 g elk Botter en…

Eddie Smit - Karringmelk beskuit Maak nie saak of jy glad nie kan bak nie, hierdie resep kan nie flop nie. Bestanddele: 3 x bruis. Buttermilk Rusks, Kos, Food Hacks, My Recipes, Biscuits, Bread, Homemade, Cookies, Drink

Eddie Smit - Karringmelk beskuit

Eddie Smit - Karringmelk beskuit Maak nie saak of jy glad nie kan bak nie, hierdie resep kan nie flop nie. Bestanddele: 3 x 500g bruis...

Posts about Recipe for buttermilk rusks written by Marisa @ Vastrap Farm South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Recipies, Curry Recipes

Recipe for buttermilk rusks – Vastrap Farm

Posts about Recipe for buttermilk rusks written by Marisa @ Vastrap Farm

Buttermilk rusks are always a winner, especially when dunked in tea or coffee! While South Africans around the world yearn for and enjoy the well known Ouma Rusks,there’s something a bit special about home made rusks. For those not in the know, rusks are South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Scones, Buttermilk Rusks, Kos, Ma Baker, All Bran, Baking Recipes

Die lekkerste karringmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

KOM ONS BAK – die lekkerste karringmelkbeskuit ooit !! 1 kg bruismeel 5 ml bakpoeier 5 ml sout 5–10 ml anyssaad (opsioneel) 200 g (250 ml) suiker (of tot 300 g vir diegene wat beskuit nogal soet verkies) 250 g (280 ml) botter *Kies net een of maak ’n mengsel wat altesaam 250 ml is: ± 250 ml fyn klapper of ± 250 ml High Bulk- of All Bran-vlokkies of ± 250 ml gemengde saad en grofgekapte neute of 250 ml geroosterde muesli* 375 ml karringmelk 125 ml suurroom of addisionele karringmelk 2 eiers…

Mussballbrot ~ Nostalgisch, also direkt aus Omas Boerekos-Kochrezepten brood resep Eggless Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Yummy Recipes, Tart Recipes, Quick Recipes, Brunch Recipes, Vegetarian Recipes, Rusk Recipe

Mosbolletjiebrood – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 kg koekmeelblom 10 ml sout 40 g ( 4 pakkies) kits droë gis 10 ml suiker 20 g anyssaad 60 g botter in klein blokkies gesny 600 ml warm melk 1 eiergeel, liggies geroer Smeer 3 klein broodpannetjies met botter. Sif meel, sout, gis en suiker saam in ‘n mengbak en voeg dan anyssaad by. Meng die botter en die warm melk, voeg dit by die droë bestanddele en meng tot ‘n ferm deeg. Keer uit op ‘n oppervlak wat met meel bestrooi is en knie tot ‘n sagte nie-klewerige deeg wat glad en elasties is…

Pinterest