Klink lekker
Korslose souttert
As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!
Hoender Bobotie – Boerekos – Kook met Nostalgie
1 hoender, gekook en ontbeen 50 ml sultanas 2 uie, fyn gekap 250 ml mayonnaise 20 ml fyn appelkoos konfyt 10 ml suurlemoensap 1 pakkie hoenderroomsop 15 – 20 ml kerrie poeier 250 ml melk 3 ml…
MICHELLE SE TUNAPASTA
CORRIE SE HAM EN KAAS SOUT TERT - Food Lovers Recipes
Eenbak geregte
EENPOT MAALVLEISGEREG MET CHAKALAKA EN BUTTERNUT Braai 2 uie gekap saam met 500gr maalvleis, sout en peper tot gaar in ‘n lekker groot. Gooi by : 1 blikkie Chakalaka met butternut/of chakalaka met …
VISVINGERGEREG MET TAMATIE
[Resep] Ouma Bekkie se ‘bacon-pie’ | Maroela Media
Hierdie familieresep het per ongeluk in Orkney ontstaan, maar is nou ʼn gunsteling vir almal.
Frikkadel – Skorsies – Boerekos – Kook met Nostalgie
2 gunstelinge in 1, kyk nou net so frikkadel ! (genoeg vir 6 porsies) 3 lekker groot skorsies, gehalveer en ontpit. Maak ‘n mooi diep holte met eetlepel in elke skorsie Frikkadelle: 500 g maa…
Sonskyn-Ontbytpan – Boerekos – Kook met Nostalgie
…. ek deel graag met julle nog ‘n absoluut treffer… roer en proe self …. 2 kop kaas gerasper 2 kop mozzarella kaas gerasper 2 el botter 1 pakkie sampioene, fyn opgesny klein…
RYS EN MAALVLEISGEREG - Food Lovers Recipes
Ek weet nie of die resep op ons blog was of waar ek dit afgeskryf het nie, maar kan dit beslis aanbeveel. Plaas 1 1/2 koppie gaar rys in oondvaste bak. Braai 250 gm bacon en voeg by rys. Braai 500gm maalvleis met uie en green pepper tot bruin sonder enige sout en gooi oor […]
PASTORIE SOUTTERT
Noodle Slaai.
Meng saam; 1 pak gaar noodles (skulpies, skroefies), 1 gekapte ui, 3 e suiker, 1 k tamatiesous, 100 ml olie, 4 E asyn, 2 t kerriepoeier, 1 blikkie, 410 gr, gedreineerde, pynappelstukke, halwe green…
Kaserige hoendergebak
As jy nie ’n aanhanger van romerige hoender is nie, moet jy hierdie gereg beproef.
Spek, Room en Blomkool Gebak – Boerekos – Kook met Nostalgie
1 lekker groot blomkoolkop, boompies gebreek 1 pakkie spek , gesnipper en bros gebraai 3 groot eiers 1 kop kookmelk, afgekoel kamertemperatuur 2 k gerasperde kaas 125 ml room 3 knoffeltoontjies 6 s…
Good Housekeeping
Pasta met geroosterde pampoen, hoender en basiliepesto