die Heuwels Fantasties - wind en weer
Jy weet ek droom net oor jou - jonk tot more - die heuwels fantasties lirieke. .. agtergrond - strand naby Durban
Jack Parrow Die Heuwels Fantasties - Tussen Stasies
Jack Parrow Die Heuwels Fantasties - Tussen Stasies
Verlore stilte - die heuwels fantasties lirieke! (: Berge in KwaZulu Natal
Die Heuwels Fantasties
Ons kan wees wat ons wil - die heuwels fantasties lirieke ... agtergrond - oppad Vrystaat toe op n renerige dag
Tevergeefs, voete kan geen indruk op teer nalaat - die heuwels fantasties ... agtergrond - oppad Vrystaat toe op n renerige dag deur die kar venster
Dis altyd ek wat in my eie pad kom staan - die heuwels fantasties lirieke .. agtergrond - Limpopo bosveld (winter)
Ek gee my beste, net partykeer - die heuwels fantasties lirieke ... agtergrond - blommetjies van die Vrystaat
Verlore stilte - die heuwels fantasties lirieke ... agtergrond - berge in KwaZulu Natal
#afrikaans
Afrikaans lirieke: Ek het die garing wat jou aanmekaar hou los getorring. - Die Heuwels Fantasties
Ek probeer al lankal die verlede af te skud - die heuwels fantasties ... agtergrond - kraalmuur gebou in 1900's (boere oorlog tye) deur Krynauw in die Vrystaat
Doodgewone aand - die heuwels fantasties lirieke ... agtergrond - sonsak in die Vrystaat
Nie besonders teenwoordig nie - die heuwels fantasties lirieke ... agtergrond - KwaZulu Natal bergpas