Afrikaans
Wil jy skinder?
#Gatiep #elektrisiteit #afrikaans #snaaks #lag #humor #lol #joke
Pasop vir ore wat graag luister...
Hilarious, Funny & Sexy Pics+18
Hilarious, Funny & Sexy Pics+18 has 23,607 members. Welkom by Afrikaner humor en witt, hilarious and funny pics (ADULTS +21) Lees asseblief die reels van...
Ek was Saterdag by 'n troue waar die Seremoniemeester gevra het dat al die getroude mans gaan staan by die persoon wat hul lewens die moeite werd maak... DIE BARMAN IS AMPER DOOD GETRAP!
Hilarious, Funny & Sexy Pics+18
Hilarious, Funny & Sexy Pics+18 has 23,607 members. Welkom by Afrikaner humor en witt, hilarious and funny pics (ADULTS +21) Lees asseblief die reels van...
Gatiep*
Ons land is eintlik oraait. Eskom joke en grappe
‘n Seuntjie ry saam met sy ma in die kar. Hy krap in sy neus en trek ‘n stuk nollie uit. Sy ma kyk en vra: “En nou? Wat gaan jy met dit doen?” Seuntjie: “Nee ek weet nie... ons mag MOS nie in die kar eet nie!!”
Die skooljaar is weer in volle gang en dis Bennie se tweede dag op skool. Tot sy ma se verbasing is hy tienuur die oggend al terug by die huis.. Waarom is jy nou al terug?" vra sy ma. "Die meneer en die juffrou het gaan braai," sê Bennie. "Gaan braai, op 'n Dinsdagoggend wanneer hulle moet werk? Hoe weet jy dit?" vra sy ma. "Meneer het vir juffrou oor die interkom geroep en gesê sy moet haar rooster bring. Toe kom ek maar huistoe, want ek weet hoe lank vat 'n braai!"
Baas tel 'n pen in die gang op en vra vir sy blonde sekretaresse of dit dalk haar pen is. Sy vat die pen, skryf 'n paar woorde daarmee en sê: "Ja, dis myne." Baas vra: "Hoe weet jy dit?" Blondine: "Want dis my handskrif!"