Ek wens vir jou.... #BesteWense #Afrikaans #windpomp

Ek wens vir jou ’n klip in die Karoo waar jy in stilte kan sit en jou drome met ’n stokkie in die sand kan skryf

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

"Soms bevind jy jouself in die middel van nêrens.en soms in die middel van nêrens vind jy jouself" __Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Jy lewe net een keer, maar as jy dit reg doen, is ...

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Jy lewe net een keer, maar as jy dit reg doen, is .

regenboog

Vir jou wil ek 'n reënboog vang & skelmpies aan jou voorstoep hang __[AShooP-Tuinkuns/FB]

Mag jou lewe vol wees

Mag jou lewe vol wees - deur Anthea Art __[AntheaKlopper/FB]

Pinterest
Search