Facebook ♥ Daisy Kind
Omgee is 'n stil gebed, 'n warm hand & iemand wat altyd daar is..
Die huis is vol liefde en wasgoed
Moenie bang wees vir more want God is alreeds daar
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie, maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit nie hou nie, maar jy kan dit spandeer. As jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie.
Afrikaanse sê-goedjies : Geduld
Deur volharding het die slak die ark bereik
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede
'n Oupa is iemand met silwer in sy hare en goud in sy hart
Free weblog publishing tool from Google, for sharing text, photos and video.
Ek is jammer om van jou kak te hoor!!