When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Memory Food

Collection by Cornelia Keet

9 
Pins
 • 
8 
Followers
Best Sweet Potatoes Ever just like gran used to make ! Candied Sweet Potatoes are one of the best side dishes ever with a light cinnamon flavor. Sweet Potato Side Dish, Potato Side Dishes, Best Side Dishes, Sweet Potato Recipes, Vegetable Side Dishes, Veggie Side, Braai Recipes, Side Dish Recipes, Vegetable Recipes

Best Sweet Potatoes Ever

Best Sweet Potatoes Ever just like gran used to make ! Candied Sweet Potatoes are one of the best side dishes ever with a light cinnamon flavor.

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Rusk Recipe, African Dessert, All Bran, Bread Bun

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: TERTE / SOET Tart Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Desserts, Yummy Recipes, Food For Memory, Peppermint Crisp, Caramel Treats, Bon Appetit

TERTE / SOET

Tipsy tart>Uktv.co.uk TIPSY TERT Maak eers die sous en laat afkoel voor gebruik. Sous: 375ml suiker 300ml water 5ml sout 12,5ml botter Kook saam vir 10 minute. Verwyder van hitte en voeg 125ml brandewyn by Tert: 500ml gesnipperde dadels 5ml koeksoda 250ml kookwater 375ml meelblom 250ml suiker 50ml botter 125ml okkerneute en glanskersies 1 groot eier Metode: Gooi kookwater en koeksoda en voeg botter by. Klop suiker en eier. Roer droë bestandele in en voeg dadel mengsel by. Meng goed deur…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: Allerlei / Wenke Food For Memory, Cookies, Fruit, Desserts, Crack Crackers, Tailgate Desserts, Deserts, Biscuits, Postres

JENNY SE MARKDAG RESEPTE

JENNY SE MARKDAG RESEPTE http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com.za/2017/11/jenny-se-markdag-resepte.html 1. Boiled fruit cake 2. Turkish delight 3.Skons en chelsea bun 4. Hertzoggies 5. Melktert 6. Grenadella drink 7. Sjokolade Brownies en cake pops 8. Cupcakes 9. Marshmallow en chocolate bar 10. Veelsydige Koekmengsel 11. Gemmerkoekies 12. Pepperment creams 13. Fudge 14. Koeksisters 15. Bere sousmengsel 16. Vetkoek 17. Trifle 1. JENNY SE BOILED FRUIT CAKE…