Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: "Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy!" Soooo baie lief vir jou! xx

Daar is...

Daar is...

Vriendskap is kosbaar, Vriendskap is mooi, Vriendskap verdryf daardie kommer plooi. Vriendskap bring vrede en 'n warm glimlag, Vriendskap gee baie meer as wt jy ooit kan verwag. Ek gee my vriendskap onvoorwaardelik aan jou, Dankie vir jou vriendskap so liefdevol en trou!

Vriendin, jou omgee slaan my asem weg. Jou vriendskap maak my hartjie reg. Jou gebede gee my krag. Hoop jy het 'n lekker dag!

Die lewe is kort, leef dit. Liefde is mooi, voel dit. Kwaad wees is lelik so los dit. Probleme is tydelik, aanvaar dit. Herinneringe is vir altyd, bewaar dit. EN JY IS KOSBAAR, ONTHOU DIT!

Weet julle wat? Julle is een van daai 'must have items' in my kas maar ongelukkig is my ou kassie vol, so julle sal maar in my ou hartjie moet bly vir ewig en altyd! Lief julle flentertjies!

Met liefde  dra ek jou  in my gedagtes  en hart. Met liefde  vra ek seën  oor jou. Met oorgawe  los ek jou  in God  se hande. Ek sê dankie  want ek  weet Hy  hou jou vas!

Vriendskap maak die lewe spesiaal en  SPESIALE mense soos JY maak  die lewe 'n VOORREG en wanneer  die lewe 'n voorreg is, is daar SIN in ons bestaan. Dankie  vir jou Vriendskap! xx

'n Vriendin is... die goud in  jou dag, die kluis van  jou emosies, die silver in  donker tye en  die pilaar wat  sterk staan in  jou innerlike  storms. So 'n vriendin is beslis JY... DANKIE VIR LEKKER LAG TYE!

No woman no cry, No tamatie no slaai, No tjoppie no braai. Jy is my  maaikie reggeraai! FRIENDS 4 EVER, NO LIE... LOVE U TILL I DIE!

Pinterest
Search