Kom geniet 'n prentjie

Sommer net prentjies om jou daggie op te kikker :)
95 Pins139 Followers
GELUK Hou jou positief. HARTSEER Maak jou sterk. MISLUKKING Hou jou nederig. HOOP Wel dit laat jou aangaan en die Mooi in die Lewe najaag.

Ek sê jou ek weet ook nie waarheen het die naweek verdwyn nie!

Diete! Maer word! Nee wat, ek is te oud vir dit! Teen hierdie tyd is ek en my ou vetrolletjies al Dik Pêlle!!

Oefen jy gereeld? Jaaaa, ek hardloop elke maand uit geld uit!

Elke dag bring nuwe  lewe. GRYP dit aan en LEEF dit!

Met die petrolprys wat so styg, raak al die PLEASE CALL ME'S nou PLEASE FETCH ME'S!

Mag jy vir geen rede jou kop laat sak, behalwe om jou oulike skoene te bewonder!

Aag ek hang net hol tot Vrydag... wat doen jy maatjie?

NEE KYK DIE NAWEEK BETER NOU VINNIG KOM WANT KOFFIE HELP NIE EERS MEER  NIE!

Pinterest
Search