Goeie Môre - Lekker Week - Lekker Naweek

139 Pins110 Followers
Ek krap hier ek krap daar tot ek jou gewaar.. GENIET JOU DAGGIE nou kan ek bedaar!

'YES YES' DIS VRYDAG! NAWEEK HIER KOM EK!

Goeie Môre! Geniet 'n wonderlike dag gevul met al die seëninge van Bo! JESUS  HET JOU BAIE LIEF!

Hallo da! Mooi daggie vir jou! Mwah ♥

Hallo da! Mooi daggie vir jou! Mwah ♥

EK TOKKEL 'N VREUGDESLIEDJIE VIR JOU... 'n Liedjie van lag en gee, 'n liedjie van bande smee. Loop saam die pad tot waar God ons vat! Lekker Dag! xx

GOEIE MÔRE! Ek bid dat God se liefde jou hart mag raak, dat jy al die seëninge van Bo mag smaak, dat Sy Gees aan jou sal vrede bring en dat jy 'n nuwe lied sal sing! MOOI DAGGIE VIR JOU!

GOEIE MÔRE!  Elke goue sonsopkoms, elke blom, elke voëltjie se sang is God se stem wat op elke plek vir Sy kinders sê: "Hier is Ek, by My is alles moontlik!" Mooi geseënde daggie vir jou!

GOEIE MÔRE! Alles begin by God, ook hierdie dag. Dit gee vrede, sin en hoop. Geniet 'n vredevolle dag!

HALLO MAANDAG! Positiewe gedagte  vir die dag: Die LEWE is soveel beter as jy LAG en dis baie goed vir die stresvlakke so op 'n Maandagoggend! Mooi daggie vir jou!

Nog 'n perfekte dag  wat die  Here gemaak  het. Laat ons juig en bly  wees!

Pinterest
Search