Gelukkige Vrouedag

11 Pins92 Followers
Gelukkige Vrouedag! 'n Vrou is soos 'n horlosie. Van buite sien jy haar hande beweeg maar daar is iets binne in  haar hart wat haar energie gee om voort te gaan. Dis GOD se GEES in haar. Sy gee rigting en almal kyk gedurig na haar om koers en orde te behou. Geniet vrouwees! JY is 'n pragtige vrou en 'n voorreg om te ken!

JY IS 'N VROU VAN GOD! God het jou sagmoedig maar tog sterk gemaak,  nederig maar ook vol selfvertroue. Minsaam  maar beslis onwankelbaar. Geseënde Vrouedag!

Kosbare vrou, jy's nie net 'n liggie nie, jy's deel  van die vuur van God, jy's nie net 'n druppel nie,  jy's deel van 'n fontein wat lewe gee, jy's nie net 'n  veer nie, maar jy's deel van 'n arend. Jou glimlag is  soos die van 'n Engel en jou hart is van goud. Ek dra  jou aan die Vader op en sit jou by Sy voete neer. Gelukkige Vrouedag!

Gelukkige Vrouedag!

Gelukkige Vrouedag!

Geseënde Vrouedag!

Geseënde Vrouedag!

Gelukkige Vrouedag! Ek stuur vir jou 'n ruiker propvol liefde, lewenslus, positiwiteit, vreugde, inspirasie  en die mooiste glimlaggies met hope takkies Jesusgenade tussenin want jy is so spesiaal  en een uit 'n miljoen... VROU! Geniet jou daggie!

GELUKKIGE VROUEDAG DAMES! Ons is die  mooier en  wyser geslag  maar hou dit  maar nog stil  die manne  raak maar  onsteld  oor die feit.

Bloeiselsag en broos het GOD die VROU geskape met JESUS se reinwit leliekelk liefde.  Haar geloof in Hom het GOD al pienkvoet-tyd  gevorm toe die son se eerste strale HOOP  aangekondig het en binne in haar het HY die  hart van 'n leeu geplaas om te veg vir haar man  en kinders en HOM getrou te dien.

GENIET JULLE DAG MEISIES EN ONTHOU JULLE IS PRAGTIG! Mwah!

Gelukkige Vrouedag mooiste vrou! Mag jou dag gevul wees met baie liefde en genade. Lief jou!

More ideas
Pinterest
Search