SPESIAAL VIR JOU! Baie geluk met jou verjaarsdag! Mag jy sommer flentertjies bederf word!

DIS JOU VERJAARSDAG! Baie geluk! Hoop jou dag is  gevul met net die mooiste, soetste en lekkerste oomblikke! Geniet 'n 'amazing' dag vol glimlaggies en liefde!

Gelukkige Verjaarsdag. My wens vir jou is... Gesondheid, Vrede, Veiligheid, Voorspoed en Matelose Liefde! Lekker Verjaar! Mwah

GELUKKIGE VERJAARSDAG Mag die volgende lewensjaar gevul wees met vreugde en genade uit God se Hand! Geniet jou daggie en Lekker Verjaar!

Verjaarsdae is vol van gister se herinneringe, vandag se vreugde en môre se drome. Mag jou daggie vol nuwe herinneringe wees! GELUKKIGE VERJAARSDAG! xx

Gelukkige Verjaarsdag Vriendin. Ek hoop jy het 'n heerlike dag... dit kosmos net innerlike vreugde! Seënwense vir jou!

Gelukkige Verjaarsdag! Dis jou spesiale dag, mag dit vol Seën, Liefde en Vrede wees. Onthou: Jy is baie spesiaal vir ons en vir JESUS! Lekker Verjaar! xx

More ideas
Pinterest
Search