Eendag...

Eendag...

Moet nooit oor die verlede wonder nie, dit bring trane, moet ook nie oor die toekoms bekommerd wees nie want dit bring vrees. God sal alles in 'n seën omskep. Bly op jou knieë dan kan niemand op jou tone trap nie. Kyk in die spieël en sien hoe pragtige en mooi Koningskind jy is. Jesus Christus het aan jou gedink aan die kruis, vir Hom is jy kosbaar en sommer baie spesiaal.

Gedagte vir die Week!

Gedagte vir die Week!

Moenie toelaat dat 'n mooi vandag geruineer word deur slegte gisters nie!

Heer, in die stilte van hierdie oggenduur aan die begin van 'n nuwe dag, kom ek na U toe  vir vrede, vir wysheid en vir krag. Help my om die wêreld vandag te sien met oë van liefde en om altyd geduldig, begrypend en sag te wees. Amen.

Ek bid spesiaal vir jou! Jy wat swaar kry, siek is, verlore voel, moedeloos is, hartseer is, smart moet verwerk, eensaam is, 'n onsekere toekoms het. Ek dra jou op aan die Here, HY WEET VAN JOU.

Sit jou lewe elke dag in die Here se Hand. Vertrou op Hom... HY SAL SORG!

Ek sal nie sink nie want die HERE my GOD is my  ANKER in alle tye!

JESUS HET JOU LIEF!

JESUS HET JOU LIEF!

VANDAG Kies ek om dankbaar te wees vir alles wat ek het. Goed vir myself en ander te wees. Gelukkig te wees om te lewe. Hier en nou teenwoordig te wees.

Pinterest
Search