Pinterest

Afrikaans Quotes, Inspirational Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Wood Glass, True Words, Life Quotes, Friendship, Summer

Afrikaans, Godly Woman, Quotes Motivation

Ons het die krag van gebed Sulke kragtige waarheid om te weet dat ons op enige oomblik voor die Here kan gaan! Enige oomblik!!! Wanneer jy begin om bekommerd of angstig te raak, roep uit na Hom en Hy sal vir jou hart sulke vrede bring.

Ons het die krag van gebed Sulke kragtige waarheid om te weet dat ons op enige oomblik voor die Here kan gaan! Wanneer jy begin om bekommerd of angstig te raak, roep uit na Hom en Hy sal vir jou hart sulke vrede bring.

Johannes 8:12 Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”   Jesus is die lig van die wereld, as ons naby Hom bly, Sy Woord lees en tot Hom bid sal ons pad veilig wees.  #LiefGodGrootliks

PSALMS 119:16 Ek verlustig my in u voorskrifte, u woord vergeet ek nie. Ons moet elke dag begin met God se Woord

PSALMS Ek verlustig my in u voorskrifte, u woord vergeet ek nie. Ons moet elke dag begin met God se Woord

More ideas